Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R980 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
A refundable breakage deposit of R1 500 is payable directly to the property.
Huisreëls
Besprekings met afslag van 40% of meer ontvang nie beddegoed nie, behalwe 'n matrasbeskermer en 'n paslaken afhangend van die lengte van die verblyf. Of gaste kan teen ekstra koste beddegoed versoek.
Troeteldiere word toegelaat, maar nie op die meubels nie. Indien gaste se troeteldiere gewoond is daaraan om op meubels en beddens by hul huis te klim, word dit aangeraai dat eie beddegoed en oortreksels vir die banke saamgebring word, aangesien daar andersins ’n ekstra wasgoedfooi by die rekening gevoeg sal word.
Ekstra troeteldiere sal ekstra kos, indien daar andersins ooreengestem is. Troeteldiere se eie beddegoed en bakke moet saamgebring word. Geen troeteldiere wat jonger as 1 jaar is word toegelaat nie (tensy spesiale toestemming gegee word, ’n ekstra koste sal hieraan verbind word). Troeteldiere op hitte word ook nie toegelaat nie.
Die kothuis word nie skoongemaak nie. Skoonmaakdienste is onderhewig aan 'n ekstra koste en beskikbaarheid.
Gaste moet asb. hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Gaste moet hul eie slim-TV-toestelle saambring. DStv en WiFi word nie voorsien nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 12 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 6 maande voor die inkloktyd | 5%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 6 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
289 Santa Barbara Way, Portion 1, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang