Hibernian Towers 1103
Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg, Hibernian Towers 1103, Strand, 7140, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 300R1 971 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Hibernian Towers 1103 kyk uit op die berg en oor die see en dis 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 6 gaste in Strand.
Die woonstel is op die elfde verdieping en beskik oor 3 slaapkamers wat 2 badkamers deel. Twee van die kamers het elkeen 'n koninggrootte-bed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Een van die badkamers het 2 storte en die tweede een het 'n bad. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien-tuimeldroër toegerus. Daar is ook 'n etenstafel. Die sitkamer het 'n TV met DStv en WiFi.
Die leefarea bied toegang tot die balkon met 'n gasbraai. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Die kompleks het 'n hysbak en veilige onderdakparkeerplek. Die kompleks het ook 24 uur-sekuriteit. Gaste het toegang tot 'n gimnasium, verhitte swembad, koue swembad, spa en 'n haarsalon in die kompleks.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Skoonheidskliniek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Wynproe
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Naretha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Kusweg, Hibernian Towers 1103, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Hibernian Towers 1103 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg, Hibernian Towers 1103, Strand, 7140, Wes-Kaap