Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hibernian Towers 307

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Hibernian Towers 307
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Juan P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsonderlike verblyf, luuks en gemak op sy beste!

Ek is absoluut beïndruk deur die Hibernian Towers 307! Dit is nie net 'n woonstel nie, maar 'n ware paradys op aarde. Die ligging is onverbeterlik - reg op die strand, met die mooiste uitsigte wat mens jou kan voorstel. Die Strand is 'n pragtige plek en die woonstel se nabyheid aan Somerset-Wes en die Kaapse Wynlande is 'n groot pluspunt. Die ruimte self is luuks en stylvol. Dit het alles wat jy nodig het vir 'n gerieflike selfsorg verblyf. Die kombuis is volledig toegerus, en die bykomende wasmasjien en tuimeldroër is 'n bonus vir langer verblywe. Die sitarea is gemaklik en die LCD TV met volledige DStv en DVD-speler het my aande vermaaklik gemaak. Die WiFi-konneksie is vinnig en betroubaar, wat my gehelp het om aanlyn te bly sonder probleme. Die woonstel se stapafstand van verskeie winkels en restaurante is uiters gerieflik, wat dit maklik maak om 'n ete te geniet sonder om ver te ry. Ek was veral beïndruk deur die nabyheid aan Stellenbosch se Wynroete, wat tussen 15 en 25 km van die woonstel af is. Dit was 'n genot om deur die wynlande te ry en die plaaslike wyne te proe. Ek moet ook 'n spesiale noot maak van Chantel, die agent wat ons gedurende ons verblyf bygestaan het. Chantel se diens was uitsonderlik - sy was altyd hulpvaardig en vriendelik. Chantel is werklik 'n bate vir Hibernian Towers 307, en haar toewyding aan uitmuntende kliëntediens is onoortreflik. In 'n neutedop, Hibernian Towers 307 het my verblyf tot 'n wonderlike ervaring gemaak. Ek sal dit beslis aanbeveel aan enigiemand wat op soek is na 'n luukse, gerieflike en sentraal geleë verblyf in die Strand. Dit verdien sonder twyfel 'n vyfster-gradering!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

Baie netjies, goed toegerus en perfekte ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic stay again.

We stayed there for 3 times already. Pleasant experience once again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspannend.

Dit is altyd lekker om by Hibernian Towers tuis te gaan. Die ligging is perfek. Persoonlik sal ek 'n donkerder roll-up blind verkies het, want met die straatligte is die woonstel heel nag verlig, maar ons het egter die rustigheid en rus nodig gehad so ons kon daarmee saamleef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig, baie veilig.

Dankie Chantel met die hulp toe ons laat was, pragtige eenheid sal vir seker weer daar bly. Stel voor dat na die gloeilampe gekyk word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abigail H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi see uitsig met net die regte ligging.

Stylvol en netjiese woonstel. Geskik vir 'n paartjie. Sal definitief weer daarheen gaan. Die plus punt is om wakker te raak met die geluid van die see dis wonderlik!. Dankie vir jul gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, goed toegerus, netjies en skoon.

Sal weer binnekort daar wil tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arlét T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arlét T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir 'n paartjie, wat bietjie alleentyd soek.

Ons het ons verblyf hier baie geniet. Dit was skoon en netjies, maklik om reëlings te tref vir ontvangs van sleutel, veral omdat ek en my man so laat geland het en eers laat kon aankom by die plekkie. Dit het alles gehad wat ons sou nodig kon kry. Ek sou met graagte langer wou bly. Die see uitsig was 'n wenner. Baie dankie Chantelle vir al die hulp en klein bederfie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronelle T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte blyplek. Baie stil gewees en 'n mens kon rustig wees met vakansie.

Verblyf was soos jou eie woning net by die see. Sal julle asb net kyk na die DStv wat weer die laaste aand nie kon gebruik word nie. Alle plekke is maklik bereikbaar van die Strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herculina S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herculina S
Enkelreisiger

Uitstekende gebou en uitsig. Alles mooi aan die binnekant!

Dit was 'n heelike kuier met die ligging van die gebou en die uitsig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaheed B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaheed B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful breathtaking view.

Neat and clean ' lovely modern furniture ' . Definitely will come back - very friendly welcome on arrival.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige, asemrowende uitsig.

Netjies en skoon 'pragtige moderne meubels'. Sal beslis terugkom - baie vriendelike verwelkoming met inklok.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hibernian Towers 307 se terugvoer

Thank you Shaheed it was a pleasure having you stay with us. Looking forward to hearing from you again soon.

Regards
Chantel

Hibernian Towers 307
Arnold G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arnold G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geskikte en vriendelike verblyf in die Strand.

Ons het al voorheen hier tuis gegaan en alles goed gevind en daarom teruggekeer. 'n Bonus is die vriendelike en behulpsame diens van die plaaslike agent Chantel wie die toegang tot die woonstel en dienste baie goed bestuur. Daarom sal ons hierdie woonstel of 'n ander een in Hibernian Towers waar sy dit bestuur vir 'n derde keer ook weer oorweeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Baie goeie opsie. Agent was baie behulpsaam. Woonstel is baie netjies en uitstekend geleë. Sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kallie En Gertruida D - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kallie En Gertruida D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, aangenaam, netjies - net absoluut manjifiek!

Chantel se diens en vinnige terugvoering was uitstekend asook Francois met die vervoer. Ons is beïndruk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karien F - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gerieflik met mooi uitsig.

Kan beslis Hibernian Towers 307 aanbeveel. Skoon en het alles wat jy nodig het tot jou beskikking. Pragtige see en berg uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hibernian Towers 307 se terugvoer

Baie dankie, bly julle het lekker gebly!

Hibernian Towers 307
Willemien P - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willemien P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was een groot vakansieparadys !

Ons kom verseker weer en beveel dit ten sterkste aan. 'n Netjiese, gesellige, goed toegeruste blyplekkie op die see. Alles en nog meer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hibernian Towers 307 se terugvoer

Baie dankie Wilmien, ons is bly om te sien dat julle het lekker gebly het!

Hibernian Towers 307
Beaula K - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Beaula K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het al beter gehad vir minder.

Het al skoonmaakdienste gehad sonder om ekstra te betaal ... Het voorheen by 'n ander plek in die Strand gebly en meer ekstras gekry vir dieselfde prys: lugversorging, skoonmaakdiense, volle DStv en onbeperkte krag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hibernian Towers 307 se terugvoer

Ek het seker gemaak om vir julle genoeg krag in te sit. En daar is volle DStv as daar 'n probleem was kon julle my geskakel het.
Ek het julle ook gekontak om seker te maak alles is reg, en julle het niks gesê van enige probleme nie.
Julle was in eenheid vir 2 nagte het nie gedink skoonmaak dienste sal nodig wees nie? En advertensie se wel dit is 'n sorgelose eenheid en al die geriewe wat woonstel het staan ook op advertensie, soos dat daar nie lugversorging is nie maar slegs waaier.

Hibernian Towers 307
Joline B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joline B

Seevakansie droom.

Dit was wonderlik. Sal dit beslis aanbeveel vir vriende en familie en sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hibernian Towers, Kusweg, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI0MGRmODNkLTgxMzQtNDBlMi1iMGY5LWU2MWRjNTM2NjQ5Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 Hibernian Towers Beach Road 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.114233404829 18.82288601786