Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hibernian Towers 502

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Krugerstraat 9, Hibernian Towers 502, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hibernian Towers 502 is 'n pragtige selfsorgwoonstel in die veilige Hibernian Towers-gebou wat in Kusweg in Strand geleë is. Dit spog met pragtige stranduitsigte en is die ideale kuswegbreek vir 'n gesin of vriende.

Die woonstel is op die vyfde verdieping en is vir 6 gaste geskik. Daar is 3 slaapkamers met en suite-badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swembhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n stylvolle kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Gaste kan hul maaltye by die toonbank met stoeltjies geniet. Die kombuis lei na 'n sessitplek-etenstafel en 'n slim-TV met Netflix. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die skuifdeure lei na 'n ruim en beskutte balkon met buitemeubels en braaigeriewe. Die kompleks het 'n geriefswinkel, spa, haarsalon, koffiewinkel en 'n restaurant op die grondverdieping. Daar is ook 'n binnenshuise swembad, 'n gimnasium en sauna. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek in 2 motorhuise wat via 'n hysbak beriek word en hul direk na die woonstel neem.

Gaste kan die kusdorp gaan verken en langs die promenade en see wandel. Ander aktiwiteite aluit sweefski, voetslaan en wynproe in Stellenbosch in.

Slaapplek

’n Bespreking by Hibernian Towers 502 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Hibernian Towers 502
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Ilzemarie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Jaar gelys 1

Ligging

  • Krugerstraat 9, Hibernian Towers 502, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hibernian Towers 502 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Krugerstraat 9, Hibernian Towers 502, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf004a9cd94cfc7263624af673e4c8381494c539e5cda776b3948a1129ebbbfeb083c2fded6fc02779a02989f6ce0e4fa7e09?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 9 Kruger Street Hibernian Towers 502 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.114062220662 18.823034139881
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem