Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hibernian Towers Unit 603

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Ella Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir Hibernian Towers Unit 603
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Portia C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Portia C
Gesin met klein kinders

Comfortable and excellent service.

The unit is fully equipped. Very neat and clean, linen was fresh. A spacious unit for a family. Gas braaier worked well and fast. We enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cynthia E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia E
Gesin met tieners

Woonstel is smaakvol en alles wat nodig is. Kort net direkte vars lug van buite.

Ons het baie lekker gebly, die woonstel is smaakvol en alles wat nodig is. Al wat nie lekker is nie, daar is geen vensters wat vars lig direk van buite af in die woonstel in waai nie en die koffie winkel onder se kosreuke word heeltyd geruik so ons het nooit die binnehof balkon van die woonstel gebruik nie. Sal ook aircons aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cherisse P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherisse P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing, close to the beach and very spacious, comfortable.

It was amazing. We had my 81-year-old mom with us; she loved the unit. Sea view and all was great. Thank you, we had an amazing stay. Regards, Johan and Cherisse and Mom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maigan R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maigan R
Gesin met tieners

Great location nearby shops, restaurants & malls. Beach just across the road.

Excellent location, safe and nearby shops, malls and across the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Taresa J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taresa J
Gesin met tieners

Excellent!

It was indeed magnificent. It felt like you were home. The flat lacked nothing to make the holiday better. The kitchen could not be better equipped.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abe P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abe P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonders rustig en die moeite werd om te besoek.

My verblyf was besonders baie dankie. Ek sal beslis weer besoek. Ons het elke oomblik terdee geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Gesin met tieners

Dit is 'n baie netjiese skoon eenheid.

Baie lekker gebly. Jy sien wel die see, maar die eenheid het geen direkte buite ventilasie nie, aangesien al die vensters en deure na die kompleks se binnehof wys. Dit kan dalk pla. Daar is twee onderdak parkerings met sekuriteit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barry M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry M
Saam met vriende

A home away from home.

Had all that you need. Great view for the balcony. Comfortable beds.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne-marie P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anne-marie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld.

Nadat ek spesifiek per epos gevra het voor ek bespreek het of die woonstel 'n see-uitsig het en julle bevestig het dat daar wel een is, het ons teleurgesteld besef dat daar geen see-uitsig was uit enige vertrek nie, behalwe as jy in die portaal by die hysers staan. Volgens my is dit wanvoorstelling en ek sal beslis nie weer hierdie eenheid huur nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liza S
Gesin met tieners

Gerieflik.

Die ligging is gerieflik naby aan restaurante en winkels. Baie skoon en netjies en die diens is 5-ster. Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jorika C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jorika C

Charming and delightful. A comfortable layout and centrally situated.

A special thank you to Inge for her kind reception upon our arrival. The apartment is spacious, sunny and snugly decorated. And clean! It was close to the hospital for my op, with the bonus benefit of having a beach holiday all in one. We enjoyed the sounds of the waves, made use of the spa and had wonderful meals at both the coffee shop and restaurants on the ground floor. Our Landy, Mieliepit, was a over-taller and not over-lander and could not enter the allocated parking facility but my son's KTM made use of the safe parking. Thank you for our memorable stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous.

We were met by the host at the apartment and she explained everything to us. The apartment was very comfortable and very clean. We enjoyed our stay and can highly recommend this apartment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-marie D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie D
Saam met vriende

Wonderlik.

Geen klagtes, alles was perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was amazing!

Great ligging, stunning plek en flat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlise L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlise L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend.

Die agent was so gaaf en vriendelik. Woonstel netjies en skoon. Sal weer daar tuisgaan. Sal graag 'n paar DStv-kanale wou hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 120, 603 Hibernian Towers, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b3340cfa539041c233762423407f0200f6da47d3edaff5301d7da7b0296fcbe4a071498bdbf0d7c004a65e13e74b3e7a0de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 120 Beach Road 603 Hibernian Towers 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.113942163739 18.822919119574
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem