Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hibiscus Garden Cottage

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Jan 2024 tot 30 Jan 2024.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Beperk tot slegs 3 aanbiedinge per maand.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Jan 2024 tot 30 Jan 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

1. Gaste moet asb. die eiendom respekteer.
2. Die eiendom moet ten alle tye skoon en netjies gehou word. 'n Skoonmaakdiens is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
3. Geen harde musiek of geraas word toegelaat nie en gaste moet op die aangewese plek parkeer.
4. Geen besoekers of gaste mag die perseel sonder toestemming betree sonder dat die eienaar dit nie vooraf goedgekeur het nie.
5. Rook is binnenshuis verbode.
6. Alle vure moet geblus word voordat gaste gaan slaap of die verblyf verlaat.
7. Die eienaar behou die reg voor om die eiendom enige tyd te besoek wanneer daar met gaste gereël word.
8. Geen vreemde voorwerpe mag in die toilette of wasbakke gegooi word nie.
9. Enige skade aan die verblyf of inhoud moet onmiddellik aan eienaar gerapporteer word.
10. Die ligte moet bedags afgeskakel word of wanneer dit nie gebruik word nie. Buiteligte mag saans aangelos word.
11. Gaste moet asb. onmiddelik kontak maak indien hulle ongelukkig is oor iets.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Irene-laan 220, Helderberg Estate, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbf86850f630d52f430f1dd63d5d10e820ace17e80bbb82a74176e5c6a08e3d5b9f8d79572744b624ffba48e239eda15d041?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 220 Irene Avenue Helderberg Estate 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.052480387069 18.829879938048
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem