Hibiscus House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hibiscus House is 'n pragtige selfsorghuis reg langs sy sister-instansie, Frangipani House in Port Alfred geleë. Dit is net 'n entjie se stap vanaf die Kowie-rivier en verskeie winkels. Die dekor weerspieël 'n luilekker strandhuisstyl.

Hibiscus House is 'n erfenishuis met 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n sitarea en 'n kombuis wat ten volle toegerus is vir selfsorg. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n kaggel, die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed, en die vierde slaapkamer is 'n kinderkamer met 'n stapelbed. Al die beddens is oorgetrek met 100% katoen perkallinne. Daar kan 2 ekstra gaste op die slaapbank in die sitkamer slaap.

Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede badkamer word deur die ander kamers gedeel, dit hert 'n bad, toilet, en wasbak. Daar is 'n privaat warm en koue stort buite. Bad- en swemhanddoeke word voorsien.

Die sitarea lei na die dek en plonspoel. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale, DVD-speler, Hi-Fi en 'n kaggel. Daar is 'n aparte eetkamer. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, yskas, mikrogolf, koffiemasjien, wasmasjien en skottelgoedwasmasjien.

Die agtertuin is omhein en het 'n vuurherd en braai-area met 'n Weber en 'n vrystaande braaiplek. Paraffienlampe, kerse, lampe en flitse en 'n gasbottel word voorsien. Daar is veilige parkeerplek van die straat af onder skadubome. 'n Skoonmaakdiens kan teen 'n addisionele fooi gereël word.

Slaapplek

'n Bespreking by Hibiscus House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Jacuzzi
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Kaggel
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hibiscus House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 300 per nag (vir 10 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za