LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hickory Hollow Guest House | LekkeSlaap
+12

Hickory Hollow Guest House

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hickory Place 6, Robin Acres, Randburg, 2194, Gauteng
  • Geen kinders onder 15
  • Vanaf R1 000 R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Hickory Hollow Guest House is 'n gastehuis in 'n vriendelike, rustige en stil omgewing in Randburg geleë. Die gashere, die Pretorius-gesin, hou daarvan om hul huis en hul ervaringe met gaste te deel. Die gastehuis is naby 'n restaurant, winkelsentrums, Multichoice, Standardbank en Absa se hoofkantore geleë.

Elke gastekamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort, komplimentêre toiletware, 'n haardroër, en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike kombuis wat ten volle toegerus is en 'n eetkamer. Die kombuis is skootrekenaar-vriendelik en het 'n sterk WiFi-verbinding.

Hickory Hollow het 'n lieflike tuin met 'n swembad. Daar is ook 'n braai-area en 'n warmbad en gaste kan 'n drankie by die kroeg geniet. Gratis, privaat parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hickory Place 6, Robin Acres, Randburg, 2194, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 000
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
was R1 000
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hickory Place 6, Robin Acres, Randburg, 2194, Gauteng
  • Geen kinders onder 15
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0N2QzYmM2LWM0MWItNGFlMy1hYWVjLTU5YWNjMzRhMTk0Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000, nou Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 6 Hickory Place Robin Acres 2194 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.111865 27.997332
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!