Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hidden Bliss Guesthouse

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Lukhanyo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 7 resensies vir Hidden Bliss Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.7/5
Lorinda W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lorinda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay in such a clean and neat place.

Very clean, neat and quiet, and very secure. Owner very friendly and helpful, all we needed was in the unit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, skoon.

Baie vriendelike ontvangs. Kamers is regtig skoon en netjies. Stort is lekker en skoon. Die toilet sitplek was gebreek, maar dit is maar een van die dinge wat gebeur in 'n gastehuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefanie V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie V
Saam met vriende

Baie gemaklik en aangenaam.

Advertensie was ietwat misleidend. Ek het verstaan dat dit 'n woonstel met 2 kamers is wat slaapplek bied vir 3 mense. Dit was toe een vertrek met 'n bed en 'n sleeper couch. Die gasvrou het toe vir ons 'n 2de kamer gratis aangebied waarvoor ons baie dankbaar was. Hidden Bliss is pragtig en baie stylvol. Ek sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juan D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en bekostigbaar.

'n Kragopwekker was beskikbaar om beurtkrag te dek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marléne B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Marléne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was net 'n oornagbespreking.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alexis T - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alexis T

Very friendly owners. Very neat and clean. Value for money.

The owners were very accommodating by moving our date one night on although they could have claimed the full payment for the night we could not make it due to travel arrangements that changed. They were also very accommodating towards our dogs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neius L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neius L
Gesin met tieners

Heerlik en gemaklik.

Vinnige en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flamelily-weg 9, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb29682f4e5400ba56dc39e33624df8fe0b37e3fba22c471144e836d269fbd154551a27cccef4c7e422f2acd13f99b8f8a42d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 9 Flamelily Road Gonubie 5257 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.951395924854 27.996168707333
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem