Hidden Gem
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Elriza Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Lorinda K - Aug 2023
Algehele gradering
Dit voel asof jy tuis is!
Hidden Gem se terugvoer
Lorinda,
Baie dankie vir die lieflike terugvoering. Dit word hoog op prys gestel.
Jy is n baie vriendelike en aangename persoon. Dit is n absolute voorreg en plesier om jou te leer ken.
Jy is n gas word hoogs aanbeveel.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steenbokstraat 3, Ruwari, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom