Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hidden Heights Beach House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magai-rylaan 25, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R8 500 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Hidden Heights Beach House is 'n selfsorgvakansiehuis met 'n see-uitsig in Zinkwazi Beach, KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir gesinne.

Hierdie huis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 6 kinders. Dit beskik oor 5 slaapkamers, 5 en suite-badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste 3 slaapkamers het dubbelbeddens. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens vir kinders. Die vyfde slaapkamer het 4 enkelbeddens vir kinders. Die eerste slaapkamer se en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die ander 4 en suite-badkamers het 'n stort, wasbak en toilet. Die sesde badkamer het 'n wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die oopplan-leefarea het 'n rusbank, TV, etenstafel en nog 'n rusbank met 'n see-uitsig. Die leefarea het 'n kroeg met 2 yskassies, 'n diepvrieskas, ysmasjien en kroegstoele. Die kamer lei na die balkon met meubels, 'n gasbraai en swembad. Die kleiner leefarea op die boonste verdieping het rusbanke. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n omsetter, parkeerplek agter 'n elektriese hek en 1 toesluitmotorhuis. Die verblyf is naby die strand, winkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Hidden Heights Beach House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Kinderbed vir 1
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xKinderbed vir 1
Kinderbed vir 1
Slaapkamer 5
Plek vir 4 mense
4 xKinderbed vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.8/5

Engela Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 4

Jaar gelys 8

Ligging

  • Magai-rylaan 25, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R8 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R8 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magai-rylaan 25, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8251e4a3f0ab5fe7ff46cbab3f6540dffbc38a76c9a0d47d4d4c16780261af72159afabc0e40b31e647284ef6d50c462ab09?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 500 per nag (plek vir 12) 25 Magai Drive Zinkwazi Beach 4480 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.2934749 31.4344913
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem