LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hide-a-Loerie and Top Gate | LekkeSlaap
+14

Hide-a-Loerie and Top Gate

Op die Nippertjie-aanbod 25% af

Kry 25% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ericastraat 11, Westhill, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R2 500 R1 875 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hide-a-Loerie and Top Gate is in Knysna geleë in die hartjie van die Tuinroete. Daar is 2 aparte huise op dieselfde perseel. Elke huis is privaat en het sy eie ingang.

Hide-a-Loerie is die grootste en eerste huis en is gerieflike ingerig met 'n wonderlike uitsig oor die Knysna-strandmeer. Die huis het 3 slaapkamers wat elkeen 2 enkelbeddens het. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n toilet en stort. Daar is 'n tweede volledige badkamer, asook 'n groot stort en toilet. Skuifdeure lei na die privaat houtdek met braaigeriewe vanuit die 2 kamers. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. Die sitkamer en eetkamer is gekombineerd en vorm 'n ruim, gerieflike vertrek met 'n kaart-tafel. Daar is 'n swembad in die tuin en veilige parkeerplek agter outomatiese hekke. Vir langer verblyf is daar ook 'n skottelgoedwasser vir jou gerief.

Top Gate is die tweede selfsorgkothuis op dié perseel. Dit het basiese selfsorggeriewe en sy eie ingang. Die eenheid het 2 ruim slaapkamers waarvan 1 'n hoofslaapkamer is met 'n koningingrootte-bed in en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Linne en handdoeke word voorsien. Die badkamer het 'n toilet en 'n instapstort, en daar is 'n ruim oopplan-sitkamer/eetkamer en kombuisie. Die sitkamer het 'n DVD-speler en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerders en slimkaarte saam te bring. Die sitarea lei na na 'n houtdek met luisterryke uitsigte oor die strandmeer. Gaste kan gebruik maak van die Weber-braai op die dek of 'n braai in die tuintjie wat noord front.

Toegang tot die swembad kan gereël word.

Daar is heelwat speletjies/boeke en legkaarte, in albei eenhede.

Slaapplek

’n Bespreking by Hide-a-Loerie and Top Gate sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Sekretariële Geriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 43 resensies vir Hide-a-Loerie and Top Gate
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Ericastraat 11, Westhill, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hide-a-Loerie and Top Gate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 500
Vanaf R1 875
per nag (plek vir 6)
was R2 500
Vanaf R1 875
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ericastraat 11, Westhill, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVuVLNcrAXqosURULpgcaPZEJQLNz9HVmrAdWZpjKInyTajejcy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 500, nou Vanaf R1 875  per nag (plek vir 6) 43 5 1 5 11 Erica Street Westhill 6571 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 09:00 -34.034332447745 23.038478940725
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!