Hide Away Cabin
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Spurwing, Rheenendal, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R2 010 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hide Away Cabin is in Rheenendal in Knysna op die plaas Spurwing geleë. Die huisie is afgeleë en omring deur groen woude. Dit is die ideale wegbreek vir 'n paartjie.
Die huisie het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas, stoof, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel en gemaklike stoele. Daar is 'n braai-area op die stoep waar gaste kan terugsit en ontspan.
Hide Away Cabin gebruik sonkrag en het 12V herlaaipunte beskikbaar (USB punte). Addisioneel word daar ook 'n gravitasie-drukwatersisteem gebruik.
Gaste kan hier die natuur in haar volle glorie ervaar en die verskeidenheid voëllewe en bokkies verken. Perdritte kan gereël word op die plaas en word gefasiliteer deur Brave Heart Equestrian. Knysna is ongeveer 19 km weg en bied verskeie restaurante, besienswaardighede en avonture.
Slaapplek
’n Bespreking by Hide Away Cabin sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Ligging
- Plaas Spurwing, Rheenendal, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Hide Away Cabin het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Spurwing, Rheenendal, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18