Hide Away Cabin
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Spurwing, Rheenendal, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hide Away Cabin is in Rheenendal in Knysna op die plaas Spurwing geleë. Die huisie is afgeleë en omring deur groen woude. Dit is die ideale wegbreek vir 'n paartjie.
Die huisie het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas, stoof, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel en gemaklike stoele. Daar is 'n braai-area op die stoep waar gaste kan terugsit en ontspan.
Hide Away Cabin gebruik sonkrag en het 12V herlaaipunte beskikbaar (USB punte). Addisioneel word daar ook 'n gravitasie-drukwatersisteem gebruik.
Gaste kan hier die natuur in haar volle glorie ervaar en die verskeidenheid voëllewe en bokkies geniet. Perdritte kan gereël word op die plaas en word gefasiliteer deur Brave Heart Equestrian. Knysna is ongeveer 19 km ver en bied verskeie restaurante, besienswaardighede en avonture.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Lize Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 16
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Plaas Spurwing, Rheenendal, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Hide Away Cabin het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Spurwing, Rheenendal, Knysna, 6571, Wes-Kaap