Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Kinders van 0 - 4 jaar oud bly gratis.
Skoonmaak/Wasgoed word op versoek gedoen teen 'n koste van R150.
Geen rook binnenshuis nie.
Let asseblief daarop dat daar een trap vanaf die voordeur is wat na die sitkamer lei.
Gaste is verantwoordelik om die gashere van enige skade in kennis te stel. Die breekskadefooi moet voor aankoms betaal word en sal ten volle terugbetaal word nadat die eiendom nagegaan is en geen skade gevind is nie.
Respekteer u bure te alle tye. Dit is 'n vakansiehuis in 'n rustige buurt.
Wees asseblief bewus van die uitkloktyd. Die skoonmakers sal kort na die aangewese vertrektyd opdaag.
Gaste word vriendelik versoek om te help deur enige gemors op te ruim, beddegoed en handdoeke in die wasgoedmandjie te plaas en skottelgoed in die skottelgoedwasser te sit. Skottelgoedwassertablette word in die kas onder die wasbak voorsien.
Maak asseblief seker dat die eiendom gesluit is en dat die sleutels in die voorsiene sluitkas geplaas word. In geval van nood, kontak die gashere.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
26 Slaapplek Street, Herolds Bay, 6615, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang