Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

High Cape, Vredehoek House

Gastehuis
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ben-laan 9, High Cape, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 900 R3 315 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

High Cape, Vredehoek House is 'n nuut opgeknapte huis met 'n sentrale ligging in Kaapstad en bied 'n uitsig oor die pragtige see en hawe. Hierdie verblyf bied 'n gerieflike, moderne ruimte.

Hierdie drieslaapkamerhuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-badkamers en 1 aparte toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die hoofleefarea het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n sentrale toonbank met stoele. Die leefarea het lugversorging met gemaklike rusbanke, 'n TV met die volle DStv-pakket en 'n kaggel. Verder het die huis 'n ekstra sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die deure van die kombuis en sitarea lei na 'n buitelug-kuierarea. Hier is 'n tafel met stoele wat perfek is vir al fresco-etes. Daar is ook 'n sprankelende verhitte swembad en 'n speelarea vir kinders.

Slaapplek

’n Bespreking by High Cape, Vredehoek House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Ben-laan 9, High Cape, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 900
R3 900 R3 315
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 900
R3 900 R3 315
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ben-laan 9, High Cape, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce2cf1ac0a2c9682dc06e5325ee56a00ed348eb61db7c55d23b7e774aac38213191daa7fe5b08ff0e4bba6b980c599bda45b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 900 nouVanaf R3 315 per nag (plek vir 6) 9 Ben Avenue High Cape 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.9360922 18.4313834
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem