High Season Farm

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

High Season Farm is 'n skilderagtige plaas in Hermanus se Hemel-en-Aarde Vallei. Ons bied selfsorgverblyf in pragtige plaaskothuise.

Ons mooi kothuise het elkeen slaapplek vir 2 tot 6 gaste. Elke eenheid is smaakvol versier en ten volle toegerus vir aangename, gerieflike verblyf. Al die eenhede het stoepe met ingeboude braaiplekke, en 'n paar is selfs troeteldiervriendelik. Tref asseblief die nodige reëlings vooraf as jy jou vierpotige vriend wil saambring. Paddock is die enigste eenheid wat rolstoelvriendelik is.

Hier by High Season Farm ontwaak jy met 'n pragtige uitsig oor die berge en verder, en omvou die rus en die vrede van die hemelse berge jou. Die plaas is net 1,5 uur se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, so dis ideaal vir 'n week of naweekwegbreek.

Die Overberg bied legio doendinge en besienswaardighede, soos wynproe, bergfietsry, perdry, boomtoptoere, vierwielmotorfietsry en haaihokduik. En Hermanus het verskeie puik restaurante, koffiewinkels, kunsgalerye, museums en markies.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na High Season Farm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]