Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

High Season Farm Luxury Cottages

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jani Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 47 resensies vir High Season Farm Luxury Cottages
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Willie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V
Saam met vriende

Rustig op die plaas.

Baie goed vir ons was 'n groep van 12 volwassenes. Goeie een nag oor bly, met lekker geriewe om rustig te raak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julie K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julie K
Gesin met tieners

Awesome accommodation, stunning views. Would highly recommend.

Amazing cottages with peaceful farm surroundings. Beautiful views of the valley. Very special to see cows walking past the house. Spacious accommodation that meets all one's needs. Very neat and clean. Absolutely loved the stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne T
Saam met eggenoot / lewensmaat

A lovely place to recharge.

A warm welcome on arrival. The accommodation was very comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kenneth B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Kenneth B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi omgewing, lekker huis, maar sekuriteit is ongewens.

Die sekuriteitshek was buite werking en die eienaars het nie tydelik sekuriteit by die oop hek geplaas nie. Ons het 'n SMS gestuur daaroor, maar die bestuur het steeds niks daaroor gedoen nie. Enige buitepersoon kon dus inry en doen wat hulle wou op die perseel. Hierdie is 'n enorme risiko vir gaste. Die plaasdiere kon ook met die oop hek in die besige pad beland het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

High Season Farm Luxury Cottages se terugvoer

Hallo Kenneth
Dankie vir jou booskap. Dalk net om duidelik te stel, ons het 'n sekuriteitswag wat op diens is op die plaas. Ons hek was buitewerking vir die 1 dag agv loadshedding. Die diere kan nie uitkom op die hoofpad nie omdat al die heinings toe was. So dalk het jy dit 'n bietjie misverstaan.
Groete

High Season Farm Luxury Cottages
Stephanie D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay at the cottages was a perfect getaway from the hustle of the city life. The place was amazing, clean and the view was breathtaking. We thoroughly enjoyed our stay.

Would highly recommend this place to others looking to having a quiet, relaxing stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip P
Saam met vriende

Very comfortable stay in ideal location.

Spacious, immaculately clean, well-equipped accommodation in an ideal location - highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alexander G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alexander G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nguni's!

Beautiful serine setting perfect for a quick getaway to explore the Hemel en Aarde Valley - lots of wines farms around to keep you busy and lots of friendly bulls to keep you company.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Die stilte en die omgewing was ongelooflik. Ons het baie lekker gekuier, wou nog langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nikki V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nikki V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great cottage in an idyllic setting.

Although we only stayed in Agapanthus Cottage for one night we left feeling refreshed, as if we had stayed a few days. The cottage was comfortable and well-equipped, but the highlight for us was definitely the stunning, well-maintained grounds around the cottages as well as the amazing vistas. Watching the pretty Nguni cattle grazing right in front of our cottage was also a treat. We hope to come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chloe H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chloe H
Saam met eggenoot / lewensmaat

They were very accommodating and made my wedding weekend even more special.

Went jogging early morning and really enjoyed the fresh air. Good, challenging mountain-bike trails.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mark M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, cozy, neat and comfy.

Beautiful view from the lounge/open kitchen where you could find cattle eating. What a sight to see. Best bed ever. Lol. Enjoyed some bubbly in front of the fireplace. While we were there the wind was blowing, but the sound through the trees was calming. Lovely place for couples as we really enjoyed it as newlyweds and had everything we needed for our stay. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeremy J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeremy J
Gesin met klein kinders

Stunning and a lovely getaway.

The property was really nice, just that it hadn't been cleaned very well from the people who stayed there before us. Especially in these Covid times you don't expect to have a dirty place to stay that you need to clean before you use anything including the utensils. Location is amazing and lovely for families.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David & Jean M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David & Jean M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxed and enjoyable visit.

The location was supurb, the facility was very comfortable (and as advertised). The one small glitch we had with the electric power was fixed very quickly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Krisnah K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Krisnah K
Gesin met klein kinders

Perfek vir 'n gesin!

Perfekte plekkie vir 'n breuk; nie te ver nie. Pragtige kamers en als wat nodig was, was in die huis. Sal definitief teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bok V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bok V
Besigheidsreis

Was lekker om daar te bly. Die mense is behulpsaam en alles is daar wat mens nodig het en naby aan 'n rits winkels.

Pragtige plek met skoon lug en vars plaas reuke. Alles en meer wat jy nodig het met baie gemaklike beddens en skoon netjies groot badkamers. Heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalene S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dalene S
Saam met vriende

Slegs 2 nagte maar baie lekker gebly.

Goed geleë en naby wynplase.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karlien V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien V
Gesin met tieners

Uitstekende verblyf!

Beste verblyf, uitstekende waarde vir geld, gasvryheid en asemrowende uitsig! Dankie Richard en Jani, julle vriendelike, professionele diens het waarlik ons verblyf onvergeetlik gemaak. Ons sien julle definitief weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verruklike omgewing, plaas baie goed versorg.

Pragtige omgewing. Aandag aan detail deur eienaar soos verwelkomingsbriefie en ‘n kerskoek en heerlike plaasmelk is baie waardeer. Ongelooflik stil en asemrowende natuurskoon! Hier kom jou siel tot rus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sheron D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sheron D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and relaxing.

The farm is easily situated on the Hemel and Aarde road- very safe and secure. Each little cottage is fully equipped and beautiful, with everything that one will need. We had an incredibly pleasant stay with beautiful views of the mountains.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nocole D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nocole D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing destination, really beautiful, wonderful weekend. Very well equipped.

Stunning setting, farm ambience, cattle, ducks, amazing bird life. Very well-equipped farm cottages. Close to Hermanus, wine farms and restaurants. Lots to do in the area.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese bestemming, regtig mooi, wonderlike naweek. Baie goed toegerus.

Pragtige omgewing, plaas-atmosfeer, beeste, eende, ongelooflike voëllewe. Baie goed toegeruste plaashuise. Naby Hermanus, wynplase en restaurante. Baie om te doen in die omgewing.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine M

My gaste van België wou sommer daar bly. Asemrowend.

Woorde is daar nie om die natuurskoon en omgewing te beskryf nie. Die rustigheid van die plaas en diere maak jou verblyf die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige verblyf omring deur die allermooiste, hemelse natuurskoon.

Alles was 100% perfek. Volledig ingerig met lieflikste houtstofie, bad, WiFi, DStv, buitebraai ens. Die Nguni beeste, met hulle kalfies, was omtrent 'n groot bederf. Ons beplan nou al om weer terug te gaan. Het ons harte daar verloor. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brink V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brink V
Saam met vriende

Ek wou nie huis toe kom nie!

Wat 'n lekker plek, sal met graagte teruggaan soontoe, dis so lekker stil en in die middel van nêrens, presies wat ons wou gehad het. Die plaasdiere wat daar rondloop was ook 'n groot surprise gewees, en ons het lekker pou- en nguni-foto's geneem. Twee simpel dingetjies wat effe gepla het: Die een kamer se beddens se headboards was nie aan die muur vasgebout nie, so dit het bietjie gekap as mens rondrol in die bed. Daar was belowe dat ons king-size beddens sou kry, nie 2 kleiner beddens teen mekaar geskuif nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gillian C - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gillian C

Sowaar hemel op aarde!

As jy nou soek vir 'n kombinasie van rustigheid en 'n lekker plaasomgewing, is High Season Farm jou plek. As jy land dan is jy nou wragtig in die hemel. Ek het met my ouers en my hond vir twee dae gegaan. Ons was ontvang met 'n groot glimlag en 'n warm hart. Die plaas was ons s'n vir die twee dae. Die huisie was skoon, warm en baie gemaklik. Daar was koffie, suiker, ens. en sommer lekker hout gereed vir die kaggel. Pragtige, vriendelike 3 honde loop op die werf rond en kom groet elke oggend. Die groot winkelsentrum is net 12 minute se ry van die plaas af. Daar is geen selfoonontvangs nie, maar WiFi is sterk om kontak te hou met geliefdes. Baie dankie, Jani, vir 'n lekker twee dae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riette K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette K
Saam met vriende

Fantasties!

Die hele plek was bo ons verwagting!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Freddy G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddy G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, skoon en baie vriendelik.

Ek het my verblyf baie geniet. Ek sal High Season Farm enige tyd aanbeveel. Ek sal self weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lee-ann H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lee-ann H
Gesin met klein kinders

Dit was hemel op aarde.

High Season Farm is fantastiese plek om net weg te kom en goeie familietyd te hê. Sam is 'n ongelooflike mens en het seker gemaak ons sien die hele plaas en dat ons alles het wat ons nodig gehad het. Goeie plek vir lovers en vir mense wat kinders het vir familietyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quintin M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintin M
Gesin met klein kinders

Awesome.

A definite for any bucket-list!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome.

Vir seker vir enige emmerskop-lys!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grant M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige netjiese goed geleë verblyf!

Pragtige plek vir wegbreek van die stadsgewoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brigitte R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte R

Peaceful and really comfortable farm stay.

The setting and view over the paddocks to the mountains was gorgeous! The self-catering cottage had absolutely everything to ensure comfort - even a coffee plunger and drip coffee machine! Our only regret was that we hadn’t booked a longer stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mia D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia D
Saam met vriende

Fantastiese verblyf wat alles en meer bied!

Ons het heerlik gebly, daar was alles en meer, tot beskuit en marshmallows vir ons om te braai. Die linne in die kamers was wonderlik, sal beslis weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maureen T - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik en hoogs aanbevole.

Tweede besoek aan High Season Farm. Eerste rondte in lodge gebly saam met nog familie. Die twee kleinseuns was veral uit hulle nate oor die plaas en die res van ons het saamgestem. Baie huislik en voel mens tuis. Gerieflik en netjies. Ek en my man het op 5 en 6 Augustus 2018 in Protea Cottage gebly. Knus en als moontlik wat ons benodig het. Heerlike koninggrootte-bed met luukse beddegoed. Altyd 'n pluspunt. Die kaggel wat uitstekend gewerk het, het deeglik gebruik met behulp van oorgenoeg hout wat voorsien was. Dit het heerlik gereën en dit het die plaas sommer nog baie mooier laat lyk. Selfs twee dae het soos vakansie gevoel. Beslis binnekort terugkom. Hermanus is 9 km weg en behalwe die eetplekke in die vallei self, is daar net nog soveel meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalise D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annalise D

Hemel-en-Aarde-vallei op sy beste.

Die cottages is pragtig en baie netjies. Dit is heerlik om soggens wakker te word met die gebulk van die beeste. Daar word vars drinkwater en hout voorsien wat baie oulik is. Die enigste nadeel is dat daar nie plek in die kamer is om jou tasse neer te sit nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herlina V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herlina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte wegbreek naweek.

Die verblyf het als wat jy benodig vir 'n lekker wegbreek naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carine L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine L
Gesin met klein kinders

Absolutely worth every cent.

We loved this place the most! Breathtaking views of the valley, relaxed and peaceful environment, very clean and tidy cottages with everything you could need, ours had a lovely big Oak tree on the front porch, cosy fireplace inside, cows grazing on the grass in front of our cottage much to the amusement of the kids and close enough to Hermanus if you need to do some shopping. Everything was perfect! If you're looking for peace and quiet and lots of rest in a picturesque environment, this is certainly the place to go!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Beslis elke sent werd.

Ons het die meeste van hierdie plek gehou. Die uitsigte van die vallei is asemrowend, die omgewing is rustig en ontspanned, dis baie skoon en netjiese kothuise met alles wat jy nodig het. Ons kothuis het 'n groot eikeboom voor by die stoep gehad, 'n lekker kaggel binne en die koeie wei op die gras voor die kothuis. Die kinders het dit baie geniet. Dit is naby genoeg aan Hermanus vir inkopies doen. Alles was perfek! As jy opsoek is na rustigheid en stilte en wil rus in 'n prentjie-mooi omgewing, is hierdie die plek vir jou.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mornay L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mornay L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Ons het so spesiaal gevoel en die uitsig vanaf ons Cottage was pragtig. Dit is 'n ideale wegbreekplekkie uit die stad se gewoel en tog nog naby die dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene K
Saam met vriende

'n Ongelooflike plek met ongelooflike natuurskoon.

Lieflike plek met ongelooflike natuurskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meg C - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meg C
Saam met vriende

A wonderful stay!

Comfortable, spotless, fantastic furnishings, unparalleled views, lovely pool, nguni cattle, dogs, staff and the 3 chickens! We will recommend High Season and visit again when possible. Everything was wonderful, except for the TV that we couldn't get to work - probably no fault of High Season though, since we seldom watch TV ourselves and couldn't work the remotes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wouter N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wouter N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n baie goeie ervaring.

Uiters netjiese plek, puik toegerus. Pragtige ligging met uitsonderlike uitsigte. Die hele opset getuig van goeie bestuur en 'n eienaar wat trots is op wat hy doen. Ons het heerlik gekuier en ontspan. Die enigste wat pla is die verkeer op die R320, maar dit raak beter later in die aand. Daar was ook 'n dreuning van 'n masjien van een of ander aard naby die chalet wat so teen 11 uur die aand stilgeraak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

High Season Farm Luxury Cottages se terugvoer

Liewe Wouter

Dankie vir jou terugvoer ivm ons verblyf by High season Farm. Ek is bly julle het die naweek geniet. Die masjien wat dreun was ongelukkig on krag opwekker wat moes werk terwyl Eskom hulle drade herstel het na die veldbrande by Botrivier.

Hoop ons sien julle weer eersdaags.

Groete
Jani

High Season Farm Luxury Cottages
Jan S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan S
Gesin met tieners

Baie lekker plaasatmosfeer in pragtige omgewing.

High Season Farm is pragtig met berge omring en die melkkoeie wei op die gras in die voorgrond. Dit maak wonderlike mooi foto's en ons hele gesin het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marc B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc B
Gesin met tieners

Beautiful, peaceful and idyllic property in an excellent location.

High seasons farm is the perfect place to get away and to relax and unwind on a perfectly located and equipped property in a beautiful part of the Cape.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Oursula L - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oursula L
Besigheidsreis

Ongelooflik lekker en rustig.

Hierdie plekkie het diep in ons harte gekruip. Baie gerieflik en netjies. Die rustigheid was ongelooflik. Bestuur was baie vriendelik en het ons goed gehelp. Sal beslis weer vir ons sien en ons sal dit aanbeveel. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Merle S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merle S
Saam met vriende

Dit was die beste wegbreeknaweek ooit. Rustig tussen die wynplase en valleie.

Dit was regtig die naam Hemel-en-Aarde werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Doug P - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doug P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en skoon met diens om beddens en verblyf elke dag skoon te maak.

Dit was koud buite maar die vuurmaak binne die vertrek was wonderlik en selfs die beddens het elkeen 'n verhiitekombers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecilia V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cecilia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige atmosfeer.

In die berge, met beeste wat om jou wei. Plek is netjies met ekstras wat verbaas. Ook naby aan alles maar tot buite die woel en werskaf van Hermanus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonathan S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker!

Hemel op aarde! Rustig en pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wanda V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil and beautiful.

We really enjoyed our stay at High Season Farm. The cottage was neat and had everything we needed. Staff very friendly! Nice place to relax and enjoy the outdoors and experience all the wine farms nearby. We definitely visit again soon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R3 000
R3 000 R2 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R3 000
R3 000 R2 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R3 000
R3 000 R2 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hemel-en-Aarde Vallei-pad, Hemel-en-Aarde-vallei, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4c41880bb1d336954814adcbfb565b7648aeb0c2539a7b4ed3be23eba505a75af194f9d5fde5822707e4245ac3064e5f211?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 400 per nag (plek vir 2) 47 5 1 5 Hemel-En-Aarde Valley Road Hemel-En-Aarde Valley 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.364265404672 19.266841684813
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem