Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Highlands Eco Estate

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Niki Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Highlands Eco Estate
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Cherisse V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherisse V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect romantic getaway!

An outstanding romantic getaway with hosts who treat you like family!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zandri S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandri S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, was 'n onvergeetlike ervaring gewees.

Verskriklik mooi daar, sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernard V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Luukse eenhede met 'n pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gideon S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters aangenaam en bevredigend.

Vreeslike mooi omgewing met hoë standaard verblyf en geriewe. Die gasheer en gasvrou is baie vriendelik en aangenaam en gaan uit hulle pad om jou verblyf aangenaam te maak. Heerlike etes word bedien en die wyn is van top gehalte en goed geprys. Kan 'n besoek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hans L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans L
Saam met vriende

Uitstekend!

Die kajuit is netjies en modern met 'n besonderse uitsig oor die vallei. Ons het die Kolkol-warmbad baie geniet en was in harmonie met die natuur. Tesame met die lekker kos en gasvryheid was hierdie 'n besonderse naweek wegbreek en ons sal definitief weer kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzanne O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende plek om van die stad te vergeet en jou batterye te herlaai.

Die vriendelikheid en diens was fantasties. Vissie en Nicky is gashere van formaat en laat jou deel van die familie voel, hulle gaan uit hulle pad om aan al jou behoeftes te voorsien en gaan die extra onverwagse stappie ook!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wayne B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hadden Gem with great ambiance.

Almost don't want to spread the word how great our stay was. Fantastic hosts Niki and Vissie from the moment we arrived we felt like old friends and not guest's. The facilities the food and great wine to choose from will most certainly return. Luxury and tranquility with 5 star hosting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilton R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilton R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend, net te gou.

Was waarde vir ons geld. Sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning little hidden gem.

Lovely place. Will highly recommend for any couple. Photos actually doesn't do any justice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R3 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Highlands Eko-landgoed, Versfeldpas, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAd7aCZdjsFW0Kkf50BJcynisjqNBp61Hddtr3n87KwkXcdyipg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Highlands Eco Estate Versfeld Pass 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -32.794943 18.713942
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem