Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hill Manor

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beyers Naude-straat 70, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Vanaf R970 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hill Manor bied B&B-verblyf in Potchefstroom in Noordwes. Dit is ideaal vir diegene wat op soek is na Victoriaanse blyplek naby die middedorp en 'n rits aktiwiteite.

Verblyf is beskikbaar in 6 kamers in die hoofhuis en 2 vrystaande selfsorg-eenhede. Elke kamer het WiFi en 3 kamers kan saam bespreek word vir 'n gesin.

Ontbyt word in die eet-area bedien en ander etes kan op versoek gereël word. Gaste kan die swembad, tuin en braaigeriewe geniet. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien.

Hill Manor is langs die N12 en naby die middestad, wat die ligging baie gerieflik maak vir besoekers, aangesien dit binne loopafstand van 'n paar restaurante en winkels is. Dit is naby die Noordwes-Universiteitskampus, regoor die PUK McArthur-stadion en ook naby die MediClinic- en MooiMed-hospitaal.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 249 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Andries W
Gesin met tieners
5.0
Baie goed. Goeie geriewe, skoon, netjies, vriendelik en waarde vir geld.
Jun 2025
Bernadette V
5.0
Aangenaam en rustig. Baie netjies en gemaklik.
Mei 2025
Michelle B
5.0
Vinnige oorbly met die beste en bekostigbaarste diens! Ons het baie lekker gebly! Anlie was so tegemoetkomend omdat ons laat arriveer het agv vertragi...
Sien meer
Mei 2025
Kirsten P
Besigheidsreis
5.0
Absoluut waarde vir geld. Dit was 'n wonderlike gastehuis. Die eienaars was baie vriendelik, en die huis is 'n historiese wonder.
Mei 2025
Monica T
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike gasvryheid. Vriendelike gasvryheid. Baie mooi plek.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 249

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Beyers Naude-straat 70, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Gaste dink Hill Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 970
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 970
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beyers Naude-straat 70, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5YzkzYzg3LWFiNmQtNDQwNC1iYjI5LTBkMWIyZThmZjZiNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R970 per nag, vir 2 mense 249 5 1 5 70 Beyers Naude Street Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.712176713474 27.091365456508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang