Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hillcrest Hosting

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Naduchelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 22

Maande gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 22 resensies vir Hillcrest Hosting
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Pietie V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pietie V
Saam met vriende

Stil en rustig.

Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Genotvol.

Baie lekker gebly, sal vir seker weer daar kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanine A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine A
Gesin met klein kinders

Will definitely go again when we travel.

Was lovely in the Red room for our family needing an overnight spot. Very clean and a bonus on the rusks and complimentary water. My son also enjoyed the spa bath.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike oorslaapplek.

Die verblyf is ideaal vir oorslaap tydens 'n lang reis. Dit is in 'n stil en rustige omgewing. Alles was skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke B
Saam met vriende

Gerieflik, mooi en veilig.

Ons het baie lekker gebly. Die kamer het twee beddens gehad, so dit was gerieflik dat ek en my vriendin op aparte beddens kon slaap. Die lugversorger was baie welkom aangesien dit goed warm in Kimberley was. Die eenheid is pragtig, netjies en skoon, en het al die geriewe wat 'n mens nodig het vir 'n aand se oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizna B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna B
Gesin met klein kinders

Hillcrest Hosting is a juweel van 'n plekkie.

Die kamer is goed toegerus met alles wat mens nodig het en loadshedding is nie 'n kopseer nie. Die koffie, beskuit en botteltjies water het ons baie welkom laat voel. Dankie vir julle gasvryheid en advies oor restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steward V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steward V
Gesin met klein kinders

Baie mooi, skoon en netjies.

Ons het baie lekker oornag by Hillcrest. Dit is baie skoon en netjies. Alles wat jy nodig het is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bendri G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bendri G
Besigheidsreis

Netjies, skoon, vriendelike ontvangs en goeie vooraf diens!

Puik, sal vir enige iemand aanbeveel, sake reis of persoonlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornea K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornea K
Saam met vriende

Alles wat mens nodig het was daar vir my en my vriendin se oorslaap.

Baie dankie, ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jane W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig gebly.

Skoon en netjiese kamer met alles wat jy nodig het. Goeie en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleine D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Madeleine D
Besigheidsreis

Waarde vir geld.

Dit was 2 van ons werkers wat vir die week daar by julle was en hulle was vol lof vir die "great" akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jane M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane M
Besigheidsreis

Bekostigbaar, netjies, modern en beslis alles wat jy nodig het.

Ek sal beslis weer by die plek bespreek. Dit was baie rustig en baie netjies. 10 uit 10 vir julle. Dit is ook bekostigbaar, dit is 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beatrix V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrix V
Enkelreisiger

Baie stil rustige buurt. Het verblyf geniet. Gasvryheid is 10/10.

Het baie lekker gebly. Beveel dit beslis aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourens W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens W

Lekker gerus en kon heerlik en veilig slaap.

My seun het daar gebly en hy was baie gelukkig daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan Christaan Ellis E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Christaan Ellis E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike, lieflike plek. Uitstekend.

Een fantastiese plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colin H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

One about the rest.

In short. Above the rest. Een van die mees netjiese en skoon plekke waar ek nog ooit gebly het. Geheer en gasvrou vriendelik en uit die pad gegaan om ons te voorsien van inligting en hulp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wikus O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus O
Saam met eggenoot / lewensmaat

2 wonderlike mense.

Absoluut fantasties. Het baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Benita K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita K
Gesin met klein kinders

Awesome blyplek.

Ons het voor die tyd 'n boodskap met 'n inligtingsblaadjie met al die nodige inligting ontvang. Byvoorbeeld hoe om toegang te kry, hoe die TV werk, lugversorger, en WiFi-wagwoord - 'n spesiale ietsie. Baie vriendelik ontvang en dadelik tuis gevoel. Die blyplek is baie netjies en skoon, en baie smaakvol en prakties ingerig. Parkering is veilig! Baie lekker en rustig geslaap. Dit is duidelik dat hier met spesiale aandag na Hillcrest Hosting se akkommodasie gekyk word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilona A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilona A
Gesin met klein kinders

Clean and comfortable.

Wonderful, clean and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maritza M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza M
Gesin met tieners

Baie lekker. Lugversorger groot bonus.

Baie gerieflik en goed ingerig. Baie netjies en skoon. Ideaal vir vinnig oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie D
Gesin met klein kinders

Kimberley has oulike historiese plekke.

Baie vriendelik. Dit is 'n goeie, skoon, netjiese plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal dit aanbeveel vir enige iemand om te oornag.

Was baie lekker en die aircon in Kimberley was 'n groot pluspunt in die somer. Baie lekker geslaap.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sleggstraat 20, Hillcrest, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd74ff3aee696760e1dfc13d9cd9476df02ee67dfa353d17a090f23f66e94edbfd1f2ba5da995ab0d927255798776af52ce3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 20 Slegg Street Hillcrest 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.760556373321 24.740824639605
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem