Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hillcrest Hosting

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sleggstraat 20, Hillcrest, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hillcrest Hosting bied knus oornagverblyf in 2 eenhede op die eienaar se perseel in Hillcrest, Kimberley. Dit is ideaal vir 'n klein gesin.

Yellow-kamer 1 het lugversorging en bied slaapplek aan 3 gaste. Dit beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid is met 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n platskerm-TV met Netflix en YouTube. Gratis WiFi is beskikbaar. Die eenheid het sonkrag om die WiFi en ligte aan te dryf in geval van kragonderbrekings.

Red-kamer 2 het lugversorging en slaapplek vir 5 gaste. Dit beskik oor 'n privaat dubbelkamer vir 2 gaste, 'n oopplan-slaaparea vir 3 gaste en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerareas het 2 dubbelbeddens en 'n enkelbed, en die badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV met Netflix en YouTube en gratis WiFi in albei kamers. Die eenheid het 'n omsetter om die WiFi en ligte aan te hou in geval van kragonderbrekings.

Buite is daar 'n lieflike privaat stoep met sitplek buite, 'n ideale plek om te ontspan aan die einde van 'n besige dag. Veilige parkeerplek word voorsien. Die eenheid is naby Gariep MediClinic en geriefswinkels.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 22 resensies vir Hillcrest Hosting
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Naduchelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 22

Maande gelys 6

Ligging

  • Sleggstraat 20, Hillcrest, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Hillcrest Hosting het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sleggstraat 20, Hillcrest, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd74ff3aee696760e1dfc13d9cd9476df02ee67dfa353d17a090f23f66e94edbfd1f2ba5da995ab0d927255798776af52ce3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 20 Slegg Street Hillcrest 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.760556373321 24.740824639605
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem