Ontvang 'n gratis Engelse ontbyt op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 29 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ashanti-weg, Plot 4, Hills and Dales, Lanseria, 1748, Gauteng
- Vanaf R890 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hills and Dales Accommodation - Guinea Fowl Rooms is op 23 hektaar se grond in Lanseria en het 'n lieflike uitsig deur die bome en oor die golwende grasperke van die tuin. Die verblyf spog met pragtige tuine, lieflike natuurskoon en atmosfeer. Daar is ook 'n groot verskeidenheid voëls.
Verblyf is beskikbaar in 1 dubbelslaapkamer met 1 badkamer wat slaapplek bied aan 2 gaste. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die eenheid bied 'n uitsig vanaf die gerieflike stoep oor die betowerende tuin. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, elektriese braaipan, broodrooster, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Gratis WiFi en braaigeriewe is ook beskikbaar. Die eenheid het sonkrag wat die WiFi, ligte en TV aan sal hou tydens beurtkrag.
Gaste kan die Leeupark, Sterkfonteingrotte, Maropeng, Wondergrotte en Hartbeespoortdam besoek.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Diane Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 58
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Ashanti-weg, Plot 4, Hills and Dales, Lanseria, 1748, Gauteng
- Gaste dink Hills and Dales Accommodation - Guinea Fowl Rooms het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Johannesburg Wes-Rand Gauteng
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ashanti-weg, Plot 4, Hills and Dales, Lanseria, 1748, Gauteng