Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat daar geen Eskom-elektrisiteit op die perseel beskikbaar is nie. ’n Sonkragstelsel word gebruik.
Daar is 'n USB-laaipunt beskikbaar vir fone en rekenaars.
Die eenheid is op 'n werkende plaas en daarom word troeteldiere nie toegelaat nie.
Respekteer asseblief die bure met betrekking tot geraas. Geen kragopwekkers en raserige partytjies word toegelaat nie.
Rook is verbode.
Die ingang na die verblyf is 'n 2,8 km grondpad wat gereeld in stand gehou word. Gereelde sedanvoertuie sal hierdie grondpad met gemak kan ry.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Spurwing Lodge, Rheenendal, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang