Knysna SSB Akkommodasie by Hilton Court Apartment 12 | LekkeSlaap
+12

Hilton Court Apartment 12

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fichat-straat 29, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kom geniet 'n welverdiende vakansie in Knysna en ervaar Wes-Kaapse gasvryheid op sy beste. Ons het 'n selfsorg-eenheid met 2 slaapkamers en 1 badkamer (stort) wat sentraal geleë is en loopafstand van die Knysna Winkelsentrum, waterfront en restaurante af is.

Die kompleks het 'n hysbak van die grondvloer-parkeerarea af na jou woonstel en is ook rolstoelvriendelik.

Die woonstel is volledig toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, wasmasjien, tuimeldroër, strykyster, strykplank en al die eetgerei wat jy nodig het in 'n selfsorg-eenheid. Daar is 'n privaat braai-area waar jy 'n lekker snoek kan gaar maak om jou geliefde mee te bederf.

Daar is 'n 32" LED TV met 'n DVD-speler en USB-verbindings. Daar is 'n DStv-koppelpunt beskikbaar, bring net jou eie dekodeerder en slimkaart saam.

Beddegoed word voorsien. Bring net jou eie badhanddoeke en waslappe saam.

'n Skoonmaakdiens teen 'n addisionele koste kan gereël word met die agent wanneer jy die woonstelsleutels in ontvangs neem.

Slaapplek

’n Bespreking by Hilton Court Apartment 12 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir Hilton Court Apartment 12
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Fichat-straat 29, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hilton Court Apartment 12 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fichat-straat 29, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ3NmY1MzkyLWE2ZjctNGZkMS04NGI1LTVmYjNhYmFkMjdlMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 29 Fichat Street Knysna 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.034326644423 23.047135597553
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za