Tuine Akkommodasie by Hippo Boutique Hotel | LekkeSlaap
+31

Hippo Boutique Hotel

Hotel
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Parkweg 5-9 , Gardens, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 695 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hippo is 'n eksklusiewe boetiekhotel wat in die hartjie van Kaapstad geleë is. Dit bied die gerief van 'n sentrale ligging en die uitstekende diens van superieure verblyf.

Verblyf word gebied in 20 dubbelkamers en 5 executive kamers wat aan altesaam 50 gaste slaapplek bied.

Die dubbelkamers is geskik vir 2 mense en is ingerig met 'n koninggrootte-bed met 'n en suite-badkamer met 'n stort en toiletbenodighede. Ander geriewe in die kamer sluit 'n internet-koppelpunt, telefoon, lugversorging, kluis, ondervloerse verhitting, yskas, haardroër, mikrogolfoond, DVD-speler en 'n TV met DStv in.

Die executive kamer is ook geskik vir 2 gaste en is ingerig met 'n koninggrootte-bed met 'n en suite-badkamer met 'n stort en toiletbenodighede. Ander geriewe in die kamer sluit 'n internet-koppelpunt, telefoon, lugversorging, kluis, ondervloerse verhitting, yskasie, haardroër, mikrogolfoond, DVD-speler en 'n TV met DStv in.

Daaglikse skoonmaakdienste, wasgoeddienste, WiFi, 24 uur-ontvangs, en gratis veilige parkeerplek is ingesluit.
Privaat toere en 'n lughawependeldiens kan gereël word en daar is vergader-geriewe vir groepe van tot 10 mense.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Hippo Boutique Hotel
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Parkweg 5-9 , Gardens, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hippo Boutique Hotel het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 695
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 695
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Parkweg 5-9 , Gardens, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1OTQ0NDNhLTVmNzctNDk0OC1iYTEwLTk1NGIxNjAzMWRkMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 695  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 5-9 Park Road Gardens 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-00:00 11:00 -33.92893985932 18.410704135895
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za