+41
Hotel in Tuine

Hippo Boutique Hotel

20% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 4 Des 2025 tot 31 Des 2026.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 80 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 7 Parkweg, Tuine, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Hippo Boutique Hotel is 'n eksklusiewe boetiekhotel geleë in die bruisende Kloofstraat-gebied in Gardens, Kaapstad. Dit is 'n ideale toevlugsoord vir solo-reisigers, sakereisigers, verliefde paartjies, leë neste en pretsoekende gesinne wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie lewendige stad en alles wat dit bied, kan verken en geniet.

Verblyf bestaan uit 5 Executive-woonstelle, 5 standaardkamers, 4 standaardkamers met 'n balkon en 10 Deluxe-kamers. Al die eenhede beskik oor kwaliteit linne en handdoeke, 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe, DStv Premium-pakket, lugversorging, 'n groot lessenaar en hoëspoed-WiFi.

Gaste kan 'n swembad geniet, daar is 'n 24-uur-ontvangs, wasgoeddiens, gratis gaste-koffiestasie en veilige parkering op die perseel (minimum fooi). Verskeie plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is binne loopafstand van die hotel. Besienswaardighede in die omgewing sluit in die V&A Waterfront, Iziko Suid-Afrikaanse Museum, Bo Kaap, Seinheuwel, Leeukop-staproete, Tafelberg-kabelkar en die Kaapstad Internasionale Konferensiesentrum.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Mooi uitsig
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Matt Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 7 Parkweg, Tuine, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hippo Boutique Hotel het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 619
20 % AF
R 1 619 R 1 295
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 619
20 % AF
R 1 619 R 1 295
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 619
20 % AF
R 1 619 R 1 295
per nag, vir 2 mense
Bespreek

7 Parkweg, Tuine, Cape Town, 8001, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 80 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe62f2393ef6a807bba15648b6ee5ffe1e8d91a8e17890eadd6aa9fa7ba3c221b96f0c8b70eea822e0b41148ec326ae80756a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 619 nouVanaf R1 295 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 7 Parkweg Tuine 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -33.92893985932 18.410704135895

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang