- Slaapplek vir 82 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - 7 Parkweg, Tuine, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Hippo Boutique Hotel is 'n eksklusiewe boetiekhotel geleë in die bruisende Kloofstraat-gebied in Gardens, Kaapstad. Dit is 'n ideale toevlugsoord vir solo-reisigers, sakereisigers, verliefde paartjies, leë neste en pretsoekende gesinne wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie lewendige stad en alles wat dit bied, kan verken en geniet.
Verblyf bestaan uit 5 Executive Woonstelle, 5 Standaard Vooraan-kamers, 4 Standaard Vooraan-kamers met 'n Balkon en 10 Deluxe Kamers. Al die eenhede beskik oor gemaklike beddens, kwaliteit linne en handdoeke, 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv Premium, lugversorging en 'n lessenaar. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n gemeenskaplike swembad, 'n 24-uur-ontvangs, 'n hysbak, daaglikse wasgoeddiens en parkering op die perseel geniet. Verskeie plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is binne loopafstand van die hotel. Besienswaardighede in die omgewing sluit in die V&A Waterfront, Iziko Suid-Afrikaanse Museum, Seinheuwel, Leeukop-staproete, Tafelberg-kabelkar en die Kaapstad Internasionale Konferensiesentrum.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Kevin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 7 Parkweg, Tuine, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Hippo Boutique Hotel het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Parkweg, Tuine, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 82 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang