Mabalingwe Hippo Creek

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mabalingwe Hippo Creek bied selfsorgverblyf in die Mabalingwe Wildreservaat. Die lodge het slaapplek vir 'n groot groep van 16 gaste en is naby die reservaat se geriewe.

Die lodge het 6 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer en 3 van die ander slaapkamers het koningingrootte-beddens. Een van die kamers het 2 enkelbeddens en die ander kamer het 4 enkelbeddens en 1 koningingrootte-bed. Die kombuis beskik oor al die nodige toebehore.

Die groot eetarea het 'n tafel vir 14 gaste. Die leefarea lei na die kuierarea met braaigeriewe en 'n swembad wat gedeel word. Daar is ook 'n konferensiekamer by die lodge.

Mabalingwe Hippo Creek is naby die reservaat se tennisbane en swembaddens. Verskeie aktiwiteite kan teen ekstra koste by ontvangs bespreek word, soos wildritte, perdry-toere, en meer.

Slaapplek

'n Bespreking by Mabalingwe Hippo Creek sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 6 - Huisves 6 persone
4 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mabalingwe Hippo Creek gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R7 700 per nag (plek vir 16)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false