Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hobbits Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oaks-weg 67B, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hobbit's Cottage is 'n selfsorgeenheid in Witrivier. Die kothuis is deel van 'n groter plaasgebou op 'n 8 hektaar-perseel van natuurlike bos met 'n privaat ingang. Die verblyf front noord en het 'n uitsig oor die vallei. Dis ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Dié eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Een van die slaapkamers het 'n en suite-badkamer en gaste in die oorblywende slaapkamers gebruik 'n gedeelde badkamer met 'n stort.

Die eenheid het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die sitarea en eetarea het gemaklike sitplek, 'n TV en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Buite is daar 'n onderdakstoep met sitplek en draagbare braaigeriewe. Die kothuis het sy eie boorgat, wat water voorsien en ook geskik is vir drinkwater. Die eenheid het laserstraalsekuriteit en 'n alarmstelsel wat aan 'n plaaslike gewapende reaksie sekuriteitsmaatskappy gekoppel is. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste sal naby geriefswinkels en wegneem-eetplekke geleë wees.

Slaapplek

’n Bespreking by Hobbits Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Oaks-weg 67B, Witrivier, 1240, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Panoramaroete Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oaks-weg 67B, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf290b5b8ce75b87c51aacc97b072f9eccd1f9a2555059507c653ac986ae60359de46dccc97817056c3bfe14eb1511ab6edcd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 67B Oaks Road White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.311407239158 31.008668137536
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem