Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hoedspruit Raptors lodge Unit N16

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R527, Safari Junction 16, Raptor's View Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 600 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Hoedspruit Raptors Lodge Unit N16 is 'n selfsorg-lodge in Hoedspruit, 'n plaasdorpie aan die voet van die Klein Drakensberge.

Dié bekoorlike lodge beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad wat na 'n privaat buitestort lei. Die beddens kan op versoek in óf koninggrootte-beddens óf 2 enkelbeddens omskep word.

Die ruim kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n wasmasjien toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel, kaggel en 'n TV. Dit lei na 'n privaat dek met 'n swembad.

Die landgoed het 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Hoedspruit Raptors lodge Unit N16 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • R527, Safari Junction 16, Raptor's View Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R527, Safari Junction 16, Raptor's View Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd082a48a73fc2d748c0001d53c1f6edb6e55f9a05f66e68ca72e6178d5b319b4c4cb296ec00f92f3ad05976b8b64c38d0067?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 4 mense R527 16 Safari Junction, Raptor's View Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -24.360933 30.944942
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem