Hoedspruit River Lodge
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ekuthuleni Shareblock, Oxford-weg, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 750 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Hoedspruit River Lodge is in Hoedspruit, Limpopo geleë. Hierdie eenheid is stapafstand vanaf die Olifantsrivier en die lodge is ideaal vir 'n wegbreek vanaf die besige stad.
Dié ruim selfsorgeenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die badkamer word gedeel en het 'n toilet, bad, wasbak en 'n stort. Die oopplan-eenheid het 'n privaat balkon, etenstafel, kombuis en 'n sitarea. Die kombuis is met 'n yskas, broodrooster, mikrogolfoond, stoof, oond, skottelgoedwasser en 'n ketel toegerus. Gaste kan 'n ete by die etenstafel of die tafel op die balkon geniet.
Ander geriewe op die perseel sluit gratis WiFi, 'n Jacuzzi en veilige onderdakparkeerplek in. Gaste het ook toegang tot die swembad en braaigeriewe.
Aktititeite wat gaste in die area kan geniet is swem, visvang, voëlkyk, wildritte en wildkyk, wat die Groot Vyf insluit.
Slaapplek
’n Bespreking by Hoedspruit River Lodge sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Jacuzzi
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
Ligging
- Ekuthuleni Shareblock, Oxford-weg, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Sien meer verblyf in Hoedspruit Kruger tot Canyons Limpopo
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ekuthuleni Shareblock, Oxford-weg, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom