Hoekhuis
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Le Rouxstraat 11, De Rust, 6628, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Hoekhuis is 'n nuut opgeknapte huis in De Rust, 'n dorpie by die poort na die Klein-Karoo in die Wes-Kaap. Dit is die ideale plek vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige en ontspannende wegbreek.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n stort.
Die oopplan-leefarea spog met 'n smeulstofie in die sitarea en die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar. Die voorstoep is half met glas beskut en ideaal vir 'n koppie koffie soggens.
Gaste kan in die tuin ontspan of 'n iets by die nabygeleë Ray's Coffee Shop of Plum Eatery De Rust eet.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Deon Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 134
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Le Rouxstraat 11, De Rust, 6628, Wes-Kaap
- Gaste dink Hoekhuis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Le Rouxstraat 11, De Rust, 6628, Wes-Kaap