Hoener en Hennetjie
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 De Villiers Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Hoener en Hennetjie is 'n bekoorlike sonkrag-aangedrewe huis in De Kelders, Gansbaai, en bied ruim, gerieflike selfsorgverblyf stapafstand vanaf die strand. Die huis is 'n ideale opsie vir familie en vriende wat vakansieverblyf soek.
Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV en gemaklike rusbanke. Gratis WiFi is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Charlotte Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 20 De Villiers Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Hoener en Hennetjie het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 De Villiers Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang