Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hofmeyr Street

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hofmeyrstraat, Welgemoed, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hofmeyrstraat bied gerieflike verblyf in 'n smaakvol gemeubileerde gastekamer, geleë op 'n residensiële eiendom waar die eienaars woon. Die kamer het 'n aparte ingang en gaste het toegang tot veilige parkeerplek. Die eiendom is geleë in die rustige en lowerryke woonbuurt Welgemoed, wat tussen Bellville en Tygerberg Natuurreservaat in Kaapstad geleë is.

Die oopplan-kamer bied 'n pragtige uitsig oor die berge in die verte en beskik oor 'n koningingrootte-bed, 'n bababed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, en 'n lessenaar met gratis vesel-Wi-Fi. Die kamer is toegerus met 'n sitarea, 'n yskas en mikrogolf in die hoek, boeke, 'n TV met sekere DStv-kanale, en koffie en beskuitjies.

Die eiendom is 17,8 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe geleë, en bied toegang tot wynlandgoedere in die omliggende area.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 10 resensies vir Hofmeyr Street
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Hofmeyrstraat, Welgemoed, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hofmeyr Street het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hofmeyrstraat, Welgemoed, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42621e8b3fdc9914fcc9f52fc4c067e18f4095c3c5e784296129d0b2c70668618558142e448ee814cd3efb37b2e06328700f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Hofmeyr Street Welgemoed 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.8744489 18.6010254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang