LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hogs Guesthouse | LekkeSlaap
+48

Hogs Guesthouse

8 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dinokeng-wildreservaat, Klipdrift 66, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hogs Guesthouse is 'n bekoorlike grasdak-gastehuis in die hartjie van Dinokeng Groot 5 Wildreservaat, 53,5 km vanaf Pretoria en 118 km vanaf Johannesburg. Die gastehuis is op 'n omheinde 3 ha-perseel met 'n braai-area en 'n swembad.

Die gastehuis bied verblyf in 2 aparte eenhede wat as 'n geheel bespreek word. Eenheid 1 bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het ook 'n kombuis wat ten volle toegerus is en 'n sitarea. Eenheid 2 beskik oor 2 slaapkamers wat slaapplek aan 4 gaste bied. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Eenheid 2 het ook 'n kombuisie.

Die Hogs Guesthouse Junior is 'n eenheid wat apart bespreek word van Hogs Guesthouse. Die eenheid het 1 slaapkamers met 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, 'n kombuis wat ten volle toegerus is, 'n sitarea en 'n groot onderdakstoep.

Hogs Guesthouse Gesins-eenheid is 'n tweeslaapkamerhuis met slaapplek vir 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n TV en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, 'n kombuisie en 'n stoep. Die perseel is veilig met sleutelbord-toegang en gaste kan kom en gaan soos hulle wil. Daar is 'n swembad, braaigeriewe en parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Pools

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Hogs Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Dinokeng-wildreservaat, Klipdrift 66, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Gaste dink Hogs Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dinokeng-wildreservaat, Klipdrift 66, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApplJyxyeQpFJFu1pWlivbQdtNBFTzRZxWBgGYe6BgphVX13QZP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Dinokeng Game Reserve 66 Klipdrift 0400 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.365085458193 28.365962449074
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!