Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hogs Guesthouse

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Hogs Guesthouse Hoofhuis
Selfsorg
Hogs Guesthouse Junior
Selfsorg.
Hogs Guesthouse Gesins-eenheid
Selfsorg.
Hogs One and Only Luxury Tent
Selfsorg.
Huisreëls

Die tent is apart van die hooflodge en het 'n aparte ingang wat met 'n kode werk. Die eienaars woon op die perseel naby die hooflodge en is daar wanneer gaste iets nodig het.

Die perseel is in die middel van die Dinokeng Groot 5-wildreservaat en daar word van gaste verwag om die diere te respekteer vir hulle en gaste se veiligheid.

Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël is.

Daar is 'n kragopwekker sou die krag afgaan.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dinokeng-wildreservaat, Klipdrift 66, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApplJyxyeQpFJFu1pWlivbQdtNBFTzRZxWBgGYe6BgphVX13QZP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 Dinokeng Game Reserve 66 Klipdrift 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.365085458193 28.365962449074