Langebaan Akkommodasie by Holiday Guest House Langebaan | LekkeSlaap
+42

Holiday Guest House Langebaan

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Aug 2020 tot 31 Okt 2020.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Holiday-singel 5, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R760 R570 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Holiday Guest House Langebaan is ons 4-ster-onderneming in Langebaan en bied luukse- en standaardkamers, asook gesinseenhede. Hier kan jy heeltemal ontspan gedurende jou besoek aan Langebaan. Verlustig jouself in die pragtige natuurskoon en die uitsigte oor die gholfbaan van jou kamer af. Die rustige omgewing is ideaal vir sakelui, reisigers, gesinne en gholfliefhebbers.

Die luukse kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n houtbad. Dit is geleë op die eerste vloer en het 'n ruim, privaat stoep met braaigeriewe. Elke standaardkamer is toegerus met 'n dubbelbed, en suite-badkamer met net stort, LED TV met DStv, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Ons gesinseenheid is op die eerste vloer en het 3 slaapkamers met 3 badkamers. Die 2 hoofkamers het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met stort. Die derde kamer het 2 driekwartbeddens en 'n aparte badkamer met 'n stort en 'n groot bad. Die gesinseenheid se sitkamer is toegerus met 'n LED TV met DStv en 'n kombuisie.

Holiday Guest House Langebaan is in 'n veilige omgewing met veilige parkeerplek en is net 'n klein entjie van die plaaslike winkels, restaurante en aktiwiteite af.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 25 resensies vir Holiday Guest House Langebaan
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Holiday-singel 5, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Holiday Guest House Langebaan het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R760
Vanaf R570
per nag (vir 2 persone)
was R760
Vanaf R570
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Holiday-singel 5, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiMGEzYjcyLTk3NjktNGI4My05ZjZkLWVkZDgxYjM3YjA3Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R760, nou Vanaf R570  per nag (vir 2 persone) 25 5 1 5 5 Holiday Close Country Club 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.083041884341 18.04270935582
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za