Kaapstad Middestad Akkommodasie by Hollow on the Square | LekkeSlaap
+47

Hollow on the Square

  • Kapasiteit: 112 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hans Strijdom-laan, Ryk Tulbagh-plein 9, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 470 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Hollow on the Square is 'n moderne hotel in die middel van die historiese Tulbagh-plein. Die hotel is net 400 m vanaf die KIKS (Kaapstad Internasionale Konferensiesentrum) en 2,9 km vanaf die V&A Waterfront.

Dié hotel het 56 ruim en suite-slaapkamers. Daar is standaard en deluxe kamers. Elke kamer het lugversorging, 'n TV met 'n afstandbeheer, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n telefoon met 'n direkte lyn, WiFi, 'n haardroër, 'n muurprop vir 'n elektriese skeermes, asook 'n kluis. Daar is 'n yskassie en kamerbediening beskikbaar op versoek. Die hotel het 4 verdiepings en daar is 'n hysbak.

Hollow on the Square se restaurant bied 'n unieke ervaring waar gaste binne of op 'n patio kan eet. Dis naby Groentemarkplein, St. Georges Mall en die pragtige blommemark.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Portier
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Hollow on the Square
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Hans Strijdom-laan, Ryk Tulbagh-plein 9, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hollow on the Square het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 470
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R3 470
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 112 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hans Strijdom-laan, Ryk Tulbagh-plein 9, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg5YzkzNDA1LTkxNTItNDMzNi05M2ZkLWM2NTA0MDJkYzQ2MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 470  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 Hans Strijdom Avenue 9 Ryk Tulbagh Square 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-00:00 11:00 -33.918459285511 18.42531144619
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za