LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hollowlegs | LekkeSlaap
+16

Hollowlegs

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Hollowlegs
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Barbara S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Ek het baie lekker gebly en die eienaars is ook baie behulpsaam en vriendelik. Dit was naby aan die strand, ek was regtig aangenaam verras met die blyplek. Alles wat mens nodig gehad het was daar.

Maria V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria V
Gesin met tieners

Lieflik.

Eienaar is baie vriendelik en behulpsaam, huis was perfek toegerus, baie privaatheid en gesellig, naby aan winkelsentrum oorkant strand. Sal vir seker weer teruggaan.

Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marienerylaan 76, Park Rynie, 4182, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzMzEwZjFlLTNjYjctNDRhOC1iNjM2LWYzMzM3YzIxNWJkMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 76 Marine Drive Park Rynie 4182 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-21:00 10:00 -30.326478368545 30.737117528915
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!