Holly Oak Bachelor Studio
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Willie H - Apr 2024
Algehele gradering
Baie dankie aan die webtuiste vir die reëlings en spesiaal dankie aan Amanda.
Holly Oak Bachelor Studio se terugvoer
Net 'n plesier! Bly dit was vir julle gerieflik. Julle is puik gaste!
Annelize V - Jan 2023
Algehele gradering
Wonderlike, bekostigbare, netjiese, veilige akkommodasie. Uitsonderlike diens.
Rouvierre H - Okt 2022
Algehele gradering
Short stay was good for what we needed. A place to sleep for a night.
Holly Oak Bachelor Studio se terugvoer
Baie baie dankie.
Magda V - Okt 2022
Algehele gradering
Gasvrou het uit haar pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak. Foto van eenheid bietjie misleidend. Ons het gedink dit is ruimer maar ons sal weer daar bly.
Samuel J - Mei 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Holly Oak Bachelor Studio se terugvoer
Dankie vir jou resensie van dei studio.
Die Wi-Fi kode is op die deur geplak by die ander informasie.
Sover ek weet was daar geen probleme. Jul moes my gekontak het.
Mooi dag.
Kobi P - Mei 2022
Algehele gradering
Rustig, veilig.
Holly Oak Bachelor Studio se terugvoer
Baie dankie was 'n plesier. Dit was lekker om jul te ontmoet. Kom gerus weer.
Danie P - Okt 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
Holly Oak Bachelor Studio se terugvoer
Baie baue dankie hoop jul kom weer kuier! Was net n plesier.
Anthea S - Aug 2021
Algehele gradering
Holly Oak se tariewe was voldoende vir 'n oornag soos benodig.
Chris M - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker en awesome eienaar.
Holly Oak Bachelor Studio se terugvoer
Baie dankie vir terugvoer. Lekker om jul te ontmoet het en jul leer ken het. Jul is die perfekte gaste kom kuier weer!
Wayne S - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker ontspanne en vriendelik.
Holly Oak Bachelor Studio se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Magda L - Apr 2021
Algehele gradering
Ligging en opset is perfek vir 2 nag oorbly vir besigheid. Baie goed ingerig en veilig.
Holly Oak Bachelor Studio se terugvoer
Baie, baie dankie. Dit was 'n groot plesier.
Wouter D - Mrt 2021
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld en goed geleë.
Holly Oak Bachelor Studio se terugvoer
Baie, baie dankie.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Holly Oak-weg 59, Welgevonden Landgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom