Holly Oak Bachelor Studio
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Holly Oak-weg 59, Welgevonden Landgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R590 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Holly Oak Bachelor Studio in Stellenbosch bied gehalte-verblyf aan 'n paartjie of sakereisiger. Dit is lekker naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.
Die ateljeewoonstel of enkelwoonstel is op 'n woonerf geleë en het 'n privaat ingang, dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n paneelverwarmer.
Daar is 'n yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en basiese eetgerei.
Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Dit is ook baie veilig om na die park en dam in die landgoed te stap.
Die landgoed het 24 uur-sekuriteit en is net 10 minute se ry van die middedorp af.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Geen Rook Binnenshuis
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Holly Oak-weg 59, Welgevonden Landgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Holly Oak Bachelor Studio het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Holly Oak-weg 59, Welgevonden Landgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom