Pick your preferred language

English

Afrikaans

+87
Selfsorg in Skeerpoort

Hollybrooke Adventure Farm

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 54 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Remhoogte Road, Hollybrooke Adventure Farm, Skeerpoort, 0232, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Hollybrooke Adventure Farm is in die asemrowende Skeerport-vallei in die Magaliesberg-area wat langs die Magaliesrivier geleë is. Hollybrooke Adventure Farm bied gerieflike selfsorgverblyf en is perfek vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek van die gedruis van die stad.

Gaste kan tussen 3 pragtige eenhede kies wat elk met hul eie badkamer met 'n stort het. Elke slaapkamer het gemaklike beddens, linne en badhanddoeke, asook 'n privaat ingang. Die eenhede spog ook met 'n leef-, sit-en eetarea, asook 'n kombuis. Die leefarea lei na 'n groot stoep met braaigeriewe. Elke eenheid het toegang tot die swembad, gratis WiFi en parkeerplek op die perseel.

Vir die avontuurlustiges bied Hollybrooke Adventure Farm verkseie aktiwiteite, soos vierwielmotorfietsry, perdryroetes, kleiduifskiet, Zipline, verfbalskiet, boogskiet, Peddle Go kart en 'n klimraam vir die kinders. Al hierdie aktiwiteite is op die plaas beskikbaar. Gaste kan ook die plaas op lang voetslaanroetes wat by die Magaliesberge op- en langs die rivieroewer afloop, verken. MTB-aanhangers kan die enkelbaan- of grondpadroetes wat oor strome en berge loop, geniet. Daar is meer as 80 km se roetes om van te kies.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Vervoerdienste

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Stephen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Remhoogte Road, Hollybrooke Adventure Farm, Skeerpoort, 0232, Noordwes
  • Gaste dink Hollybrooke Adventure Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 450
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 450
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 450
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Remhoogte Road, Hollybrooke Adventure Farm, Skeerpoort, 0232, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 54 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe505d639ff6552bb001db3f22fa39cad5c5e48f2468a7c754efd17d435046356478d66aae517e956c05978630ac81226e254?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 Remhoogte Road Hollybrooke Adventure Farm 0232 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.795136772799 27.734785553967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang