LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Home at Harry's | LekkeSlaap
+68

Home at Harry's

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 32 resensies vir Home at Harry's
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ruben V - Jul 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruben V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly staff, excellent hospitality.

We stayed @Harry's for 3 nights, we enjoyed every minute. We were warmly welcomed, the breakfast was well organised and completely to your wishes, dinner was also delicious. We highly recommended staying here!

Home at Harry's's terugvoer

Dankie Ruben. Dit was 'n plesier om julle hier te he.

Home at Harry's
Jurie V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en netjies, waarde vir geld.

Vriendelike diens, ons het regtig baie lekker tuis gegaan by Home at Harry's. Kan dit aanbeveel met 'n geruste hart. Puik.

Elandre C - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elandre C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. Vriendelike mense.

Baie oulike plekkie.

Dokka En Colin S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dokka En Colin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, vriendelike diens, gasvryheid.

Dit was lekker om by Harry-hulle tuis te gaan. Ons is vriendelik ontvang en Harry het seker gemaak dat ons 'n heerlike ontbyt geniet voordat ons die volgende oggend vertrek het. Ons het die Netflix geniet hoewel ons eerder na die Proteas se wedstryd teen Engeland sou wou kyk. DStv sal 'n groot pluspunt vir Home at Harry's wees. Andersins was die atmosfeer baie rustig en ons het lekker geslaap. Dankie vir die aanbeveling.

Karen S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S
Enkelreisiger

Beste plek ooit.

Maklik om te vind, mense is so vriendelik, alles van die verblyf was net lekker, ontbyt ingesluit! Dankie Harry en Harry se ma.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Best place ever.

Easy to find, people so friendly just everything of my stay was nice that includes breakfast! Thank you Harry and Harry's mother.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Ilse J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse J
Gesin met tieners

Hoogs aanbeveelbaar.

Harry en sy ma is wonderlike gashere, alles netjies, skoon en gemaklik, ontbyt is heerlik, hulle gaan uit hulle pad uit om jou verblyf lekker te maak.

Daleen V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, netjies en veilig.

Die eienaar, Harry, is baie aangenaam en die gasvryheid baie vriendelik! Ons het ons oornag daar geniet.

Heidie J - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidie J
Gesin met tieners

Uitstekend.

Ons was vir 'n week daar. Elke oggend die heerlikste ontbyt gekry. Herco het selfs moeite gedoen vir my allergiese kind. Ons het heeltyd tuis gevoel, en vriendelike skoonmaker. Ek beveel die verblyf ten sterkste aan. Baie dankie vir die aangename verblyf by julle.

Annemarie V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V
Gesin met tieners

Ek kan hierdie gastehuis aanbeveel as pragtig, skoon en netjies. Uitstekende waarde vir billike koste.

Ons verblyf by Home@Harry's was 'n baie aangename ervaring. Harry is 'n uitstekende gasheer en die kamers is ruim, skoon en gerieflik. Daar is genoeg veilige parkering en alles wat mens nodig het vir 'n oornag verblyf. Harry is 'n omgee mens wat sy gaste se belang op die hart dra en uit sy pad gaan om almal tevrede en gelukkig te hou. Ontbyt was geurig voorberei, en ons het ook 'n heerlike aandete saam met Harry se gesin geniet. Soos hulle sê, waarlik 'n "Home away from Home", Ek sal die gastehuis met groot vrymoedigheid aanbeveel en enige dag weer daar bespreek.

Zelna O - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelna O
Besigheidsreis

Aangenaam en huislik.

Herco is 'n aangename gasheer. Ons is vriendelik ontvang. Ons kamer was netjies, skoon en goed toegerus. Sal definitief aanbeveel vir reisigers.

Nadia N - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia N
Gesin met tieners

Heerlik gebly.

Alles wat mens nodig het teen 'n baie billike prys!

Elysia B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elysia B
Enkelreisiger

Was very well received, Herco and his staff are very friendly and accommodating to my personal needs. Definitely recommend.

Unit is clean, and area is very safe. Definitely recommend to others.

Tessa S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa S

Vriendelike, gasvrye verblyf.

Vriendelike, gasvrye verblyf. Waarde vir geld. Al kritiek is die afronding van die familiekamer wat nog nie voltooi was na onlangse opknapping nie.

Tracy K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy K
Gesin met tieners

Baie welkom gevoel - sal beslis aanbeveel - uitstekende waarde vir geld. Fantastiese ontbyt!

Ons het net een aand oornag. Ons was baie vriendelik verwelkom, die kamer was netjies en die beddegoed skoon. Ook baie skoon handdoeke beskikbaar. Badkamer was baie netjies en daar is seep ens. beskikbaar gestel by die bad, die stort en die wasbak. Meer as genoeg warm water vir ons altwee gewees. Kits koffie in die kamer is van topgehalte. Daar is nie DStv nie, wel Netflix. Lekker naby aan 'n winkelsentrum - maklik om te vind. Die eienaars was baie vriendelik en het ons baie tuis laat voel sonder om in ons spasie te betree. Ons was selfs gevra hoe laat ons ontbyt sou verkies. Ontbyt was heerlik en daar is baie moeite gedoen, topkwaliteit produkte gebruik. Vir 'n vinnige oorslaap kan mens nie verkeerd gaan nie.

Liesl T - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl T
Gesin met klein kinders

Uitstekend!

Harry was vriendelik, plat op die aarde mens. Verblyf en ontbyt was heerlik! Sal beslis weer daar oornag!

Home at Harry's's terugvoer

Baie dankie, Liesl. Dit was lekker om julle hier te kon huisves.

Home at Harry's
Ester W - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester W

Fantasties.

Absoluut fantasties en hulle is baie oulike mense.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fantastic.

Absolutely fantastic and they are very nice people.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Adéle V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Adéle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim kamer en heerlike ontbyt.

Home at Harry's bestaan uit pragtige en ruim kamers wat goed ingerig is. Dit was 'n verrassing dat daar selfs 'n groot ontbyt ingesluit word by die prys. Ons het reeds hierdie akkommodasie-opsie aan familie en vriende voorgestel.

Delene S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Delene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

Baie lekker gebly. Harry het ons tegemoetgekom na ons ingeklok het, sleutels gegee om laat die aand weer in te kom. Ontbyt was lekker.

Johan M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly, dankie.

Sien sterre.

Charles S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir held, uitstekende ligging.

Ons het 'n baie aangename tyd gehad, bestuur was baie aangenaam en hulpvaardig. Die ontbyt was 'n aangename verrassing en natuurlik was ons hondjie soos 'n gas ontvang. Die ligging kan nie beter nie, naby hoofweg en winkelsentrums. Kan Home at Harry's enige tyd aanbeveel. Baie dankie weereens, sal weer van julle dienste gebruik maak!

Marina V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V
Gesin met tieners

Gasvrye mense in 'n huislike omgewing.

Ons het 'n warm ontvangs gehad vanaf die eienaar, Harry. Ons het heerlik gebly, veilig gevoel en baie lekker geslaap. Die ontbyt van die volgende oggend was uit die boeke! Baie dankie Harry, vir jou goeie diens en vriendelikheid. Sal jou gastehuis beslis aanbeveel en weer gebruik as oornagfasiliteit as ons weer in daardie omgewing is.

Home at Harry's's terugvoer

Hi Marina.
Dit is lekker om te hoor julle verblyf geniet. Ons hoop ons sein julle gou weer.
Beste dag
Harry

Home at Harry's
Peter R - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter R
Saam met vriende

Very pleasant stay.

Very pleasant stay, good breakfast.

Madaleen  - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madaleen
Saam met vriende

Goeie gasvryheid, waarde vir geld, rustige area en veiligheid. Die eienaar gaan uit sy pad om jou behoeftes te voorsien.

Ons groep moes vroeg vertrek en kon nie ontbyt eet nie, hy het spesiaal vir ons padkos ingesit, het dit opreg waardeer. Baie dankie, Herry, vir jou diens en gasvryheid. Sal jou plek beslis aanbeveel. Dit is naby geleë om hoofpaaie, restaurante en winkelareas te bereik. Nogmaals, baie dankie.

Ian H - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian H
Saam met eggenoot / lewensmaat

We really enjoyed our stay at Home at Harry's, everything was perfect.

The owners of Home at Harry's are very hospitable and friendly. The area is very peaceful and close to all major routes and shopping centres. Breakfast is served at any time suitable to you from 6 am to 9 am. We had an upstairs room which is very spacious with plenty of cupboard space and a large en-suite bathroom with 2 washbasins, a shower and a bath. Home at Harry's met all our expectations.

Isaac P - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Isaac P
Enkelreisiger

Baie lekker plek om weg te breek. Lekker knus.

Ek moet sê, dit is waarde vir jou geld, baie mooi plek en veral die houtwerk en ruim spasie is lekker om rustig te wees na 'n lang reis.

Suzette V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette V
Enkelreisiger

Wonderlik!

Pragtige en netjiese plek. Vriendelik en gasvrye eienaar. Heerlike ontbyt. Lekker atmosfeer.

Ben  - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie windgat plek, my soort plek.

Wel kan sien daar is baie eie bloed en sweet ingesit en nie soos corporates wat alles laat doen. My soort plek.

Jacques N - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was ruim en gemaklik.

Sal weer daar bly.

Le Breton (known As Brett) B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Le Breton (known As Brett) B
Enkelreisiger

Bedagsame en hulpvaardige eienaar en familie.

Alles was netjies en skoon, en die bed en leunstoelle is baie gemaklik. Die eienaar en sy familie is baie hulpvaardig en bedagsaam. Ek sal beslis weer by Home at Harry's bly.

Elmarie D - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie D
Besigheidsreis

Mense mense wat jou baie op jou gemak laat voel.

Baie dankie dat jul so vriendelik en behulpsaam was. Sal Home at Harry`s definitief aanbeveel.

Minette K - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam met baie goeie gasvryheid.

My ondervinding om by Home at Harry's te bly was baie lekker. Harry het my gereeld gekontak dat ons veilig by hul plek uit kom. Hy het ons ook hartlik ontvang. Die kamer was pragtig en modern. Die bed was lekker groot met 'n dik sagte duvet met 'n lekker fluffy kombers. Ons het glad nie koud gekry nie. Daar was net so lekker stoep buite die kamer, maar ongelukkig was dit 'n bietjie te koud na ons sin om die stoep te kon geniet. Die volgende oggend het ons die heerlikste volledige ontbyt geniet. Omdat so koud was het hul ook vir ons 'n heater aangesit om ons ontbyt in gemak te kon geniet. Ek sal enige tyd weer gaan bly by Home at Harry's indien ek weer Johannesburg toe gaan.

Beyers K - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beyers K
Enkelreisiger

Gasvryheid, goeie kommunikasie, netjies, sentraal, goeie sekuriteit.

Sien sterre.

Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kittyhawkweg 8, Centurion, Pretoria, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARf4W3L0b3N2kJb1Y4lQyg7tAVdrjzsQQOgVCcCl7PvpkyYwo1B?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 32 5 1 5 8 Kittyhawk Road Centurion 0157 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -25.843560219303 28.246411410282
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!