LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Home from Home | LekkeSlaap
+7

Home from Home

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Versterstraat 6, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 R1 260 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Home from Home is 'n selfsorg-kothuis wat in 'n stil buurt in Bloemfontein in die Vrystaat geleë is. Dié eenheid is naby geriewe soos hospitale, winkelsentrums, sportstadions en skole.

Home from Home het slaapplek vir 4 persone en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n leefarea en 'n volledig toegeruste kombuis. Die slaapkamer het 2 dubbelbeddens en die badkamer is ingerig met 'n stort. Die kombuis is ingerig met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaat-gasstoof, mikrogolfoond, 'n oondjie met 2 plate, broodrooster en 'n ketel. Bykomende geriewe sluit 'n braai-area, TV, DStv en onderdakparkeerplek vir 1 voertuig agter 'n elektriese hek in.

Daar is ook besienswaardighede in die omtrek soos Bloemfontein se Dieretuin, die Nasionale Museum, Windmill Casino en Schoeman Park-gholfklub.

Slaapplek

’n Bespreking by Home from Home sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 25 resensies vir Home from Home
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Versterstraat 6, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Home from Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 400
Vanaf R1 260
per nag (vir 4 persone)
was R1 400
Vanaf R1 260
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Versterstraat 6, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQzYjU4NmExLTk3YmYtNDdkNS05ZDM2LWVjZjkwZTMwNzdjZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 400, nou Vanaf R1 260  per nag (vir 4 persone) 25 5 1 5 6 Verster Street Universitas 9301 Vrystaat 086 999 0018 11:00-19:00 10:00 -29.125378891195 26.173679530621
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!