Voëlklip Akkommodasie by Home Grown | LekkeSlaap
+12

Home Grown

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 7de Straat 67, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Home Grown is in die hartjie van Hermanus geleë. Dit is loopafstand vanaf Langbaaistrand en net 5 minute se ry van die middedorp af.

Homegrown is onlangs opgeknap en bied 1 gesinseenheid. Dié eenheid het slaapplek vir 4 mense op 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbedstel. Die eenheid het 2 en suite-badkamers, 'n kombuisie, braaigeriewe, swembad, DStv, en gratis WiFi.

Gaste kan die ongerepte kus luilekker verken deur een van die nabygeleë strande te besoek. Die besienswaardighede in die middedorp is ook nie te ver nie. Gaste kan dan terugkeer en heerlik in die swembad afkoel en 'n vleisie op die kole gooi.

Slaapplek

’n Bespreking by Home Grown sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 10 resensies vir Home Grown
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • 7de Straat 67, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Home Grown het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 7de Straat 67, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYwNGVkY2JhLWViNTEtNDc4Ny04OTIyLTNjYWU1MzI5MDM5Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 67 7th Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-21:00 11:00 -34.406048 19.277027
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za