Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Home Sweet Home @ 49

Gastehuis
Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 2 Mei 2024 tot 29 Aug 2024.

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipfontein-straat 49, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R673 R572 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Home Sweet Home @ 49 is 'n knus losstaande kothuis op die eienaar se perseel in Vredenburg. Dit is ideaal vir 'n klein gesin, paartjie of sakereisiger.

Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad, handstort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie toegerus. Die sitkamer langsaan het 'n gemaklike rusbank en 'n dubbelslaapbank, asook 'n TV en gratis WiFi.

Verder het gaste toegang tot 'n klein gimnasium, wasgoedgeriewe en draagbare braaigeriewe. Die verblyf is 'n entjie se ry vanaf winkels, restaurante en hospitale.

Slaapplek

’n Bespreking by Home Sweet Home @ 49 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Internet

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Klipfontein-straat 49, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R673
R673 R572
per nag (plek vir 4)
Vanaf R673
R673 R572
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipfontein-straat 49, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e9cd34124f3b602e9b0b3e50d3313c88f65aa1dac4931d06042ee44381672f6e4caff2dde980d86af77639655e3e10ab18d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R673 nouVanaf R572 per nag (plek vir 4) 49 Klipfontein Street Vredenburg 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.8946071 17.9881151
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem