Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Home Sweet Home: Farm Cottage

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cairn-weg, C18, Plot 107, Cairn, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 680 R1 512 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Home Sweet Home: Farm Cottage is op 'n skilderagtige plaas net buite Mbombela (Nelspruit) geleë. Dié plaas bied selfsorgverblyf in 'n natuurlike omgewing om rustige verblyf te verseker.

Die stylvolle kothuis bied plek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-leefarea en 'n kombuis. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het en 'n kot geskik vir 'n klein kind. Hierdie kamers deel die tweede badkamer wat 'n stort, wasbak en toilet het.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf en skottelgoedwasser toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel, TV, etenstafel met sitplek vir 4 en 'n werkstasie. Daar is ook gratis WiFi.

Die huis maak bied toegang tot 'n stoep wat na 'n vuurput met braaigeriewe en die gemeenskaplike swembad lei. Die plaas is die tuiste van verskeie voëlspesies wat vanuit die kothuis besigtig kan word.

Slaapplek

’n Bespreking by Home Sweet Home: Farm Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 3 resensies vir Home Sweet Home: Farm Cottage
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.5/5

Maria Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 6

Jaar gelys 1

Ligging

  • Cairn-weg, C18, Plot 107, Cairn, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Home Sweet Home: Farm Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Panoramaroete Mpumalanga
Vanaf R1 680
R1 680 R1 512
per nag, vir 6 mense
Vanaf R1 680
R1 680 R1 512
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cairn-weg, C18, Plot 107, Cairn, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89ed03e3f75352c702dea65190f3cc5d0dff812734b0d3ab436c82d03b6abb40c975a69f5a3bcfdb43aafb6a4624e8d6cdeb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 680 nouVanaf R1 512 per nag, vir 6 mense 3 5 1 4 Cairn Road, C18 Plot 107, Cairn 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.464681206026 30.886430368887
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem