Home Sweet Home Guesthouse
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Ansie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Christo C - Mrt 2024
Algehele gradering
Nooit ooit weer nie.
Carol C - Des 2023
Algehele gradering
Pet friendly accommodation.
Lees meerLiesel S - Des 2023
Algehele gradering
Lekke gekuier en ontspan!
Esmari P - Feb 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens, skoon en netjies.
Precious M - Nov 2022
Algehele gradering
Unhappy.
Hloni L - Nov 2022
Algehele gradering
Perfect budget stay.
Lees meerD V - Jul 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike diens.
Eric N - Mrt 2022
Algehele gradering
Safe and free.
Elsabe C - Mrt 2022
Algehele gradering
Oornag.
Johnny K - Nov 2021
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lammie B - Nov 2021
Algehele gradering
Mens kan nie veel meer verwag vir die prys nie.
Naas H - Okt 2021
Algehele gradering
As jy net slaapplek soek vir die nag is dit okay.
Rina V - Mei 2021
Algehele gradering
Plekkie waar jy net rustig kan raak terwyl jy die stad agterlaat.
Lees meerKesiametswe S - Apr 2021
Algehele gradering
Nice
Motheo M - Apr 2021
Algehele gradering
Home away from home.
Deon N - Jan 2021
Algehele gradering
Uiters swak. Swak.
Peter K - Nov 2020
Algehele gradering
Pathetic, dirty, rats ate our stuff at night. I have photos and electrical roof fan is hanging in hanger wire - safety hazard and very noisy when switched on.
Lees meerHome Sweet Home Guesthouse se terugvoer
Hi Peter
I am so sorry for your bad experience. I will tell the caretaker to fix the fan. Since your stay we have taken care of the rats. Because of the open field behind the flats we have the rat problem from time to time. If you want to come another time, for free- You are welcome.Sorry again. Ansie
Marieta V - Nov 2020
Algehele gradering
Slegs 'n paar ure oorgeslaap, sal beslis nie weer daar inboek nie.
Ansie F - Nov 2020
Algehele gradering
Ongemaklik.
Home Sweet Home Guesthouse se terugvoer
Môre Ansie,
Jammer om te hoor van jul ontevredenheid. Ek sal die skoonmaker aanspreek, verder is ek nie seker of jy praat van jul bed wat so kraak of die eienaar se bed- ek sal hul vra om die matras om te draai, dalk help dit. Die woonstelle is meer privaat. Ek wil graag goeie diens lewer, sal daarop ingaan.
Dankie baie
Vriendelike groete
Ansie
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Bryan D - Apr 2019
Algehele gradering
Good value for money as a one night stopover.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie waarde vir geld as 'n oornagstop.
Dit is 'n goeie plek om vir een nag te bly as jy op pad is na jou finale bestemming. Die eienaar is vriendelik en behulpsaam. As jy kies vir die goedkoper kamer soos ek gedoen het, deel jy 'n badkamer met twee ander kamers waaroor ek nie te gretig was nie, maar dit was skoon genoeg. Pak net jou eie seep en vir een nag teen daardie prys is dit nie sleg nie. Meer as een nag is nie ideaal as gemak belangrik is nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Paula S - Apr 2019
Algehele gradering
Vriendelike, behulpsame personeel en eenheid lekker privaat.
Elzanne L - Des 2018
Algehele gradering
Ons het gemaklik gebly.
Susan G - Sep 2018
Algehele gradering
Rustige, vriendelike, netjiese oorslaap.
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Tanya H - Apr 2018
Algehele gradering
Teleurstellend.
Makhosazana S - Mrt 2018
Algehele gradering
We had a great stay.
Anri V - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker!
Lourens B - Okt 2017
Algehele gradering
Baie rustig en aangenaam.
Charles B - Apr 2017
Algehele gradering
Vriendelike diens en gasvryheid.
Waseemah A - Mrt 2017
Algehele gradering
Uitstekend!
Dirk V - Des 2016
Algehele gradering
Die mense is so gaaf en vriendelik. Baie tuis laat voel.
- Kapasiteit: 33 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fouriestraat 13, Hennenman, 9445, Vrystaat