Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Homely

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lighthouse-weg 17, Kommetjie, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Homely bied gerieflike oornagverblyf in Kommetjie. Dit is naby Kommetjie se bekende Slangkop-vuurtoring en oorkant die pad van die see af. Homely is die ideale keuse vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Daar is 'n gerieflike slaapkamer met 'n privaat ingang wat vas aan die eienaar se huis is. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n spabad, stort, toilet en 'n wasbak.

Trappe lei na die kamer toe. Die kamer het 'n mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n tafel waarby 2 gaste kan sit. 'n Slim-TV en WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n privaat buitestoep met sitplek wat die ideale plek is om 'n skemerkelkie te drink en na die gedruis van die golwe te luister. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Homely sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer

Elektriese Toebehore

  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Homely
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Luzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Lighthouse-weg 17, Kommetjie, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Homely het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lighthouse-weg 17, Kommetjie, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23f658017b31a77fa265b8d1c612848b995444be38ac4d900aecf40cbf98f2a795fef893f280d4d67b727c7efa5308acb1b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 17 Lighthouse Road Kommetjie 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.1433604 18.3238406
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem